AFRIKAANS

Die GMPBasic ® sisteem het die volgende fase van implementering  bereik :

 

 1.  Visueel GMP no. + DNS

 2.  Visueel GMP no. + DNS / + EID plaatjie

 

Besoek die afdeling vir :
- Lewendehawe
(kliek op die prentjie van die vee regs bo vir meer inligting)

GMP sagteware "ge-koppelde" visueele ID oorplaatjies

                                ondersteuning en navrae

 


Besigtig Drie (3) verskillende opsies met die ID bestuurprogram vir GMPBasic ®

GMP ID Tag Option 1

GMP ID Tag Option 2

GMP ID Tag Option 3

Besigtig 3 ID en Bestuursopsies (Engelse teks)

 


 

'RFID' stoklesers en panneellesers vir die lees van die 'EID' tags wat in die GMPBasic ® sagteware sisteem ingetrek word vir bestuur van vee.

    Cow Sheep Goat Ostrich Pig


 

                                ondersteuning en navrae

Contact Us


 

 

Tagged CattleBrahman CattleGoatsKidsSheep - DorpersOstrich ID

Bestuur jou vee b.v. beeste, skape, bokke, varke en volstruise in GMPBasic ®

Wend n GMP oorplaatjie en n EID identifikasie oorplaatjie plus die dier se DNS weefsel monster op die sentrale databasis.
Die sisteem behartig al die bogenoemde diere tipes in die sagteware program.

Die sisteem vir lewendehawe produsente, geselskapsdiere telers, wild produsente, weermag, polisie of sekuriteismaatskappye, bedreigde spesie telers en organisasie beskermers, pro-cites voėl en eksotiese diere telers en eienaars.
                            


 

GMP sagteware "gekoppelde" visuelel ID oorplaatjies
2 D Stafiekode skadeerder
- om die ID oorplaatjie se besonderhede in die GMPBasic ®  sisteem in te lees

                      

 


.                   .               

Links bo:
EID oorplaatjies wat gekombineer kan word met die GMP ID oorplaatjies

Middel bo:
RFID stokleser in n dra tas

Regs bo:
RFID  vaste paneelleser vir oprigting langs n weegkrat of hanterings drukgang