AFRIKAANS

------------------------------

- Beesbestuur - 



Mnr Willem Kleyn, een van die vennote van die beeste.
Hy is besig om inentings en ontwurming toe te dien.



Mnr Chris Melhuish, van Allfex, UK, kyk na die plaaslike diere.
n Hoed of pet is baie belangrik in die warm son.

 

 

------------------------------

 

Abattoir

 

Contact Us

 

 

 

 

 

 

 

 


------------------------------



Die GMPBasic lewendehawe bestuursprogram pas goed in as n mobiele kantoor en kan selfs vanuit n bakkie se bak bestuur en gebruik word as die produsent wil.
n Laptop, draagbare Hp drukker,  2-D skandeerder en 3 G kaard vir internet konnektiwiteit is die basiese benodighede vir "mobiliteit"



Willem, besig om die horings se punte te verwyder sonder om die sensitiewe dele raak te sny. Hierdie prosedure verwyder die skerp pumte wat ander koeie beseer en verminder die gestamp en stoeierey in die kudde.

Al die diere was met die ID tags (oorplaatjies) van die GMPBasic ® gemerk. Nou is dit die produsent se verantwoordelikheid om alle rekords op datum te hou. Hierdie verg werk en geen boerdery het nog ooit vanaf die 'stoep' gewerk nie.

 

------------------------------

 

Hoe gebruik ek GMPBasic ?

------------------------------