AFRIKAANS

Na-speurbaarheid word slegs bereik deur n sisteem van rekordhouding en sertifisering waardeur produkte en prosesse in diere gebruik, terug gespeur kan word na die oorsprong.

 

    

EID oorplaatjies wat die hanteringspoed van vee identifikasie versnel.

  

EID of RFID oorplaatjie lees apparaat toerusting vir groter lewendehawe integrasies.

 

Livestock handling equipment is paramount for good management abilities

 

-------------------

 

 

Ons gebruik n stelsel van naspeurbare, peutersigbare, nie her-bruikbare ID tags.
Hierdie is
ontwerp om gebruik te word in die GMPBasic sagteware vir lewendehawe bestuur en verwante na-speurbaarheids prosesse.
Die ID Tags word huidiglik ook deur MSD Diere Gesondheid, Suid Afrika namens GMP Traceability solutions versprei.

Die Visuele naspeurbaarheids GMPTAGS (ID Tags) is die ANKER, ge-lisensieerde plaatjies in die GMPBasic sisteem. Sodra die plaatjies aan die vee se ore geheg is het die vee-boer die ekstra opsie om ook n verskeidenheid van ander EID plaatjies in kombinasie in die GMPBasic sisteem te gebruik.
       Klein Kombo-plaatjie stel  
   
                      Groot Kombo-plaatjie stel
 


  

Visuele oorplaaitjies vir gebruik in GMPBasic, ge-patenteerde lewendehawe bestuurssisteem.

                    

 

-------------------

 

Ondersteuning en navrae EID apparaat 

Cell +27 83 630 7181

 

-------------------

Contact Us