AFRIKAANS

Bok / Skaap Boer : GMPBasic ®

Rekordhouding van "ou" nommers

ID tag, skandeerder, weeg & behandel die bokke / skape

Al wat die skootrekenaar benodig, is n bietjie skaduwee (mobiele kantoor kan selfs buite gebruik word in uiterste kondisies soos op hierdie dag)

Die ideaal is om n kantoor of buitegebou by die drukgang te he.

Andersins gebruik n plastiese tafel en stoele met n Saambreel of Gazebo om die ergste son te trotseer.

Skape, ge-tag, ge-prosesseer
en gereed vir toekomstige kudde bestuur


FAMACHA - evaluering is n unieke sisteem waardeur haarwurm besmette diere se bloedarmoede vlakke prakties bepaal word in die veld. Die kaart was ontwikkel deur Drs Faffa Malan, Jan van Wyk, Prof Gareth Bath.

Die sagteware bied die geleentheid om die bepalings te gebruik vir genetiese seleksie, behandelings strategie.

Vir opleiding oor die gebruik en aankope van die FAMACHA evaluasie kaart kan produsente hul plaaslike veeartse nader wat dit weereens van Prof. Gareth Bath, Onderstepoort, Veeartseny Fakulteit sal bekom.

FAMACHA CARD

Wil u meer weet oor die FAMACHA kaart seleksie metode ?

Kliek op die koppel hier: 
FAMACHA

-----------------------------

 

 

 

 

 

 


  • Registreer elke dier met sy ID Tag (ID Tag vir lewendehawe versprei deur MSD Animal Health / Schering-Plough Animal Health)
     

  • Registreer as n gebruiker, stel jou besonderhede op in "setup Page 1 & 2" in "Register New User"
     

  • Registreer elke dier met sy ID Tag (ID Tag vir lewendehawe versprei deur MSD Animal Health / Schering-Plough Animal Health)
     

  •  Registreer die dier se besonderhede in "Transactions"
     

  • Registreer die mediese behandelinge wat toegedien is.
     

  • Registreer roetiene prosedures toegedien b.v. "Vaccinations, de-worming, dipping" ens.
     

  • Weeg diere, monitor GDT = "ADG"
    (gemiddelde daaglikse gewigs toename)
     

  • Registreer status van die dier b.v. "active, quarantine, dead", sold etc.
     

  • Verandering van eienaarskap "Change of ownership"
    (change of location)
     

  • Wolveseldikte bepaling deur n toets instansie en die rekordhoudng daarvan om wolproduksie meer lonend te maak. Die diktes kan deur die GMP se "reports & filter" funksie gebruik word om skape in mikrondikte groepe te deel vir wolskeer & gradering.
     

  • Versending "DISPATCH", stuur diere se besonderhede elektronies na nuwe eienaar
     

  • Aanmeldbare "Notifiable diseases" rekords of EROSIE siekte aanmelding na die volgende potensieele koper ( lewendehawe eienaar, voerkraal, abattoir, vleis verwerkers = mens voedsel ketting veiligheids protokolle )
     

  • Veeartse kan hul klieente se lewendehawe toetsresultate registreer b.v. BM, TB of Trichomonas ens. tot die voordeel van alle lewendehawe produsente. Die sal in die toekoms al hoe meer aandring op toets resultate teenoor siektes voor die aankoop van diere. Hierdeur word risikos deur die bestaande en toekomstige eienaars vereis.
     

  • Ondersteun lewendehawe afslaers met die beskikbaarstelling van "lewendige" inligting vir kopers.
     

  • Voeg waarde deur die diere se gesondheidstatus beskikbaar te stel aan nuwe kopers.
     

  • Diere se eienaarskap kan by veilingskrale verrig word deur die sisteem.
     

  • LEWENDIGE LAAI van data via internet hoort so gereeld as moontlik gedoen te word.
     

  • Jaarlikse dieregesondheid programme en koste berekening asook ander bestuursfaktore is tot u beskikking d.m.v GMPTags.
     

------------------------------

Om die GMPBasic® CD of n eksterne geheue stokkie te bestel, kontak asseblief 'support' by die onderstaande e-pos adres.

Bestel GMPBasic sagteware                        

              Cell +27 83 630 7181

------------------------------

 

Abattoir

Contact Us