|
AFRIKAANS
Skaap Boer :
GMPBasic
®

Rekordhouding van "ou" nommers

ID tag, skandeerder, weeg & behandel die
skape

Al wat die skootrekenaar benodig, is n
bietjie skaduwee (mobiele kantoor kan selfs
buite gebruik word in
uiterste kondisies soos op
hierdie dag)
Die ideaal is om n kantoor
of buitegebou by die
drukgang te he.
Andersins gebruik n
plastiese tafel en stoele
met n Saambreel of Gazebo om
die ergste son te trotseer.

Skape, ge-tag, ge-prosesseer
en gereed vir toekomstige kudde bestuur
FAMACHA - evaluering is n unieke sisteem
waardeur haarwurm besmette
diere se bloedarmoede vlakke
prakties bepaal word in die
veld. Die kaart was
ontwikkel deur Drs Faffa
Malan, Jan van Wyk, Prof
Gareth Bath.
Die sagteware bied die
geleentheid om die bepalings
te gebruik vir genetiese
seleksie, behandelings
strategie.
Vir opleiding oor die
gebruik en aankope van die
FAMACHA evaluasie kaart kan
produsente hul plaaslike
veeartse nader wat dit
weereens van Prof. Gareth
Bath, Onderstepoort,
Veeartseny Fakulteit sal
bekom.

Wil u meer weet oor die
FAMACHA kaart seleksie
metode ?
Kliek op die koppel hier:
FAMACHA
----------------------------- |
|
-
Registreer as n gebruiker,
stel jou besonderhede op in
"setup Page 1 & 2" in "Register
New User"
-
Registreer elke dier met sy
ID Tag (ID Tag vir lewendehawe
versprei deur MSD Animal Health /
Schering-Plough Animal Health)
-
Registreer die dier se
besonderhede in "Transactions"
-
Registreer die mediese
behandelinge wat toegedien is.
-
Registreer roetiene prosedures
toegedien b.v. "Vaccinations, de-worming, dipping" ens.
-
Weeg diere, monitor GDT = "ADG"
(gemiddelde daaglikse gewigs
toename)
-
Registreer status van die
dier b.v. "active, quarantine, dead", sold etc.
-
Verandering van eienaarskap
"Change of ownership"
(change of location)
-
Wolveseldikte bepaling deur n toets
instansie en die rekordhoudng daarvan om
wolproduksie meer lonend te maak. Die diktes
kan deur die GMP se "reports & filter"
funksie gebruik word om skape in mikrondikte
groepe te deel vir wolskeer & gradering.
-
Versending "DISPATCH", stuur
diere se besonderhede
elektronies na nuwe eienaar
-
Aanmeldbare "Notifiable diseases" rekords of EROSIE
siekte aanmelding na die
volgende potensieele koper (
lewendehawe eienaar, voerkraal, abattoir,
vleis verwerkers = mens voedsel
ketting veiligheids protokolle )
-
Veeartse kan hul klieente se
lewendehawe toetsresultate
registreer b.v. BM, TB of Trichomonas ens.
tot die voordeel van alle lewendehawe produsente.
Die sal in die toekoms al hoe
meer aandring op toets resultate
teenoor siektes voor die aankoop
van diere. Hierdeur word risikos
deur die bestaande en
toekomstige eienaars vereis.
-
Ondersteun lewendehawe
afslaers met die beskikbaarstelling van "lewendige"
inligting vir kopers.
-
Voeg waarde deur die diere
se gesondheidstatus beskikbaar
te stel aan nuwe kopers.
-
Diere se eienaarskap kan by
veilingskrale verrig word deur
die sisteem.
-
LEWENDIGE LAAI van data via internet hoort so gereeld as moontlik
gedoen te word.
-
Jaarlikse dieregesondheid
programme en koste berekening asook ander bestuursfaktore is
tot u beskikking d.m.v GMPTags.
------------------------------
Om die
GMPBasic®
CD of n eksterne geheue stokkie te bestel, kontak
asseblief 'support' by die
onderstaande e-pos adres.
Bestel
GMPBasic
sagteware
Cell +27 83 630 7181
------------------------------
Abattoir

|