|
AFRIKAANS
Skaapboer :
GMPBasic
®

Hierdie prent verteenwoordig
rofweg die FAMACHA kaart se
voorkoms.
Maak seker dat u die regte
kaart aankoop van u
plaaslike veearts. Verseker
dat u ook die korrekte
opleiding van u veearts
ontvang oor hoe om die kaart
te gebruik en te
interpreteer.
Die kaart word gebruik om
teenoor die skaap se mukus
membraan van die oog te
vergelyk.
Sodra bepaal is wat die
telling is word die telling
teenoor dieselfde
FAMACHA afdeling teenoor die
GMPBasic
® se
rekords geplaas vir u
verdere gebruik in u
skaapkudde.
------------------------------
Tesame met u veearts kan
verskeie opsies en
behandelingsstrategiee vir n
goeie ontwurming plan in ag
geneem word.
------------------------------

|
|
Konsulteer u plaaslike
veearts om u op te lei in
die gebruik van die kaart.

------------------------------

------------------------------ |