|
ABATTOIR
AFRIKAANS
Plaas na Abattoir waarde- ketting voordele:
1.Elke
vee-produsent word gewoonlik per karkas slag-gewig
en
gradering n prys betaal op die dag by
die slagpale.

2. Die GMPBasic stel
U die vleisprodusent in staat om u vee te
weeg voor versending ("DISPATCH") na die
slagpale vir:
a. Gewigsverifieering vs die abattoir skaal
b. Individueele vee IDENTIFIKASIE
c. Individueele vee slag-gradering
d. Gradering verifikasie per dier
e. Individueele gewig en verkoopswaarde
f. Bemagtig vorentoe / tru oudit proses
g. Verminder "karkas krimping"
h. Ge-Detaileerde abattoir verslag na produsent
i. Verbeterde PRESIESIE "boerdery"
-------------------
Abattoir voordele:
Verskaf n regverdige
balaans Sisteem vir beide abattoir en produsent.
1. Abattoir kan skaal akkuraatheid verifieer
2. GeDetaileeerde verslag aan produsent
3. Verbeterde diens aan produsent
4. Bewys "eienaarskap - naspeurbaarheid"
5. Hulpmiddel teen veediefstal
6. Verhoogde waarde toevoeging aan die HANDEl
AFDELING
Algemene
kommentare:
Die afgeronde vee word
gelewer aan n ABATTOIR, die nommers word
elektronies ingevoer of geskandeer of ingetik in die
abattoir se GMPAbattoir register.
Die karkas kan nou met n nommer gemerk word
wat aanvoeg by die vee se unieke nommer Patent
en kopiereg beskerm) en kan dus nie verwar word
met n ander dier nie. Hierdie nommer word dan
ook gebruik om enige dispute wat mag onstaan
tussen produsent en abattoir mee te finaliseer.
--------------------
Vee produsente is nou in n gunstige posisie om
vir die abattoir te vra om die unieke nommers in
te sluit in hul Abattoir verslae aan die
produsent. Hierdie sisteem stel die abattoir ook
in staat om bewys te lewer aan die produsent dat
die dier se identiteit en data korrek gestaaf
is.
Alle vee wat positief ge-identifieseer is met BM
(Bees aansteeklike misgeboorte) en
TB (Bees Tuberkulose)
kan nou deur die sisteem op rekord gehou word in
die sentrale databasis en deur n proses uit die
kuddes verwyder word.So ook kan die vleis nog
steeds deur goedgekeurde prosesse in die
voedselketting benut word. Hierdeur word
voedselveiligheid bevorder tot almal se voordeel.
Hierdie vee mag nie her- verkoop word aan ander
onwetende vee eienaars, veilingskrale, slappales
en voerkrale nie. Die diere moet deur die
eienaar aan ngoedgekeurde abattoir gelewer word
binne n bestek van 2 jaar. Daar word die
karkasse dan deur n spesiale koue-proses geplaas
om beskikbaar gestel te kan word.
--------------------
Vermy oneerlike prosessering en verskaffing
knelpunte
|
|
GMP is n
lid van die RVAV (Rooivleis
Abattoir Vereniging)
Verbruikers vertroue
Vir die eerste maal in die
geskiedenis van Suid Afrika,
bestaan n sentrale databass
sisteem wat kan bydra tot die
verskaffing van diere met
uitsonderlike gesondheid,
ge-verifieer vir menslike
verbruik.
Die sentrale databasis het die
vermoe๋ om
die verbruikers vertroue in SUID
AFRIKA geproduseerde rooivleis
nog meer te verstewig.
Gebruik sulke vleis en verseker
daardeur u bydrae tot die land
se ekonomie op plaaslike
grondvlak.

Die sisteem het ook die vermoe๋
om te onderskei tussen vleis van
plaaslike oorsprong vs
ingevoerde vleis met of sonder
naspeurbaarheid veral ook dan
ivm aanmeldbare siektes
ensovoorts.
m.aw. Die waarde-ketting van
"OORSPRONG
tot VERBRUIK" m.b.t.
aanmeldbare siektes.
-------------------
Diere se gesondheids
behandelinge word op die sisteem
geplaas deur die vee-eienaar,
privaatveearts, staatsveearts
in GMPBasic ™ sagteware.Hierdeur
word die abattoirs in n
posisisie geplaas om te voldoen
aan voedselketting en vleis
higieene standaarde wat voldoen
aan bv.
"HACCP"

Kwaliteit bees / skaap / bok /
vark, het dus n moontlike langer
rak leeftyd indien behoorlik in
die koue ketting proses hanteer
word. Hierdeur word ho๋
kwaliteit en voedsame protei๋ne
beskikbaar gestel vir gesonde
gebalanseerde voedsel.
GMPBasic™ has the potential to
assist in improving and
maintaining good food safety
from "pasture to plate"
Verbruikers wat graag meer wil
weet or die:
Kontak asseblief gerus vir
Rachelle van GMP Naspeurbaarheid by:
--------------------

Cell +27 83 630 7181
--------------------
|