|
AFRIKAANS Vraag:
Hoekom die GMPBasic naspeurbaarheid
sisteem gebruik ?

Stelling:
Die wźreld is n
krimpende omgewing vir wilde diere
in die natuur.
Deur die gebruik van die 'GMP' sisteem,
sal u data bydra tot n Wźreld Sentrale Databasis.
Dit beteken dat u diere: gedomestikeerde of ge-
lisensieerde wilde diere NASPEURBAAR sal word
Vrae:
Wat beteken naspeurbaarheid ?

Antwoord:
Elke dier in u eienaarskap of
besitting behoort UNIEK
ge-identifiseer te word.
Daar is verskeie merkers en gereedskap
beskikbaar in die mark:-
a. DNS
b. Fotos
c. Visuele, nie herbruikbare plastiese
plaatjies,
metaal plaatjies
d. Mikroskyfie inplantate
In die GMP sisteem, word baie van die merkers
gebruik.
Die GMP sisteem maak gebruik van n unieke,
ge-patenteerde kode struktuur wat as ANKER
nommers gebruik word in die sisteem vir:
- Lewendehawe,
- Voėls,
- Geselskapdiere,
- Wilde diere (wild)
- Eksotiese diere

n Buffels Besoek Wikipedia
vir meer inligting
Neem n mooi foto of twee van
u dier en plaas dit teenoor
die dier se GMPBasic
®
rekords
Hierna kan die inligting
opgelaai word van u rekenaar
na die
GMP sentrale databasis.
Met n gebruikers lisensie,
sal u die dier se data kan
besigtig, vir vriende, u
veearts, by n skou of
veiling aan die voornemende eienaar kan
illustreer ens.
http://ukutula.co.za/ucc/
- Leeubewaring

Leeus wat in aanhouding soos
in dieretuine en wildsplase
is kan d.m.v die GMPBasic sisteem
gemerk en bestuur word.
http://ukutula.co.za/ucc/
GMP glo dat deur die wilde
diere vir wildboere te help
identifiseer en op n
sentrale databasis te plaas
dit kan bydra tot
internasionale diere
beskerming en bewaring.

Nylkrokodille - besoek
Wikipedia vir meer inligting

Sable antelope (Kafue,
Zambia)
visit Wikipedia for more
info.
Laai die rekords van die vroulike teeldiere waar
bekend teenoor n spesifieke manlike teeldier.
Hou rekords van hul afstammelinge, geboorte
datums en ander wetlike prosedures wat dalk met
hulle gedoen is.
------------------------------
GMPBasic
® Eienskappe:
-
Diereunieke ID
-
Diere EIENAARSKAP
-
Diere GESONDHEID
-
Publieke GESONDHEID
-
Diere BEWEGING
-
Plaaslike HANDEL
-
Internasionale HANDEL
(Volstruis, Wol)
-
Kalender Beplanner
-
Skoue / KOMPETISIES
-
Diere KWALITEIT
-
Bio SEKURITEIT op die plaas en verder
-
Dierlike produk
NASPEURBAARHEID
-
PRESISIE beplanning
-
PRESISIE bestuur
------------------------------
GMPBasic
®
Sagteware aflaai
------------------------------
Die GMP HR Kode is geregistreer om in die
GMPBasic
®
sentrale
databasis sisteem gelaai te
word. Hierdie nommer is uniek en individuele
nommers per dier bevat is
ge-patenteer en onder
handelsmerk beskerming en
kopiereg beskerm.
------------------------------ Vir verdere besonderhede oor
hoe u in die nuwe
wereldstandaard van
diere identifikasie en
handeldryf kan deelneem,
kontak asseblief vir :
support@gmpbasic.co.za
------------------------------
|
|
A
- Sagteware
Eienskappe -
Registreer
as n
gebruiker, stel
jou besonderhede
op.
Registreer jou
eiendom adres (diere
se adres) .
Registreer elke
dier
se
MIKROSKYFIE.

Neem n DNS
monster van die
perd
deur u veearts
wat ook die
proses verifieer
RFID
stokleser
of klein hand
formaat skandeerders
om die MIKROSKYFIE
implantate se
nommers na GMPBasic
®
sagteware te lees
------------------------------
Mikroskyfie implantate kan
saam met n verskeidenheid
van identifikasie opsies
soos fotos en DNS in
die GMPBasic®
dierebestuur en
naspeurbaarheid program
gebruik word
------------------------------
Registreer die
dier
se besonderhede.
Registreer die
prosedures of
medikasies
toegedien.
------------------------------
Registreer roetine
prosedures
wat toegedien is
b.v.In-entings,
ontwurming,
ektoparasiet
behandelinge,
bloed toetse
------------------------------
Registreer die status
van diere
b.v.
aktief,
kwarantyn, dood,
verkoop)
ens.
------------------------------
Geboorte Status
-
Koppel aan
vroulike en
manlike teelpare
Moer / Vaar
(Dam / Sire
status)
------------------------------
Diere se
besonderhede en
beweging
besonderhede
GDT (ADG) -
Geboorte tot
speen -
Gewigte gemeet
------------------------------
Verandering van
eienaarskap
(verandering
van
lokaal)
------------------------------
Aanmeldbare
siektes rekord
of EROSIE
siektes
kennisgewing aan
nuwe potensiele
eienaars (wildboere, nasionale
dieretuine,
telers, staatsveeartse, nasionale
parkerade, departement
van landbou)
------------------------------
Veeartse kan hul
kliente se diere
se toetse soos
b.v.
T.B. Brusellose,
Bek en Klouseer,
DNS toetse ens.
in die program
laat laai. Die
inligting en
prosedures is
tot die voordeel
van alle wildtelers deur
gesondheids
toetse wat
beskikbaar
gestel word aan
die nuwe
eienaars.
------------------------------
Die GMPBasic sagteware het n
verskeidenheid van lisensie
opsies.
Die is om die verskeidenheid van
diere groepe te akkommodeer.
------------------------------
Wildtelers
en wild aankopers.
Die gebruikers laai die
sagteware af of koop n
DVD bevattende die sagteware.
Sodra die sagteware ge-installeer
is op die rekenaar
koop die
gebruiker n
AKTIVERINGS sleutelkode
van GMP
om die MIKROSKYFIE afdeling te
gebruik
en n
UNIEKE rekenaarkode vir elke voėl,
uitgereik van die sentrale databasis
vir :
-Voėls
-Perde
-Katte
-Honde
- Wild
-Reptiele ens.
Huidige sagteware lisensie fooi:
Jaarlikse
Aktiveringsleutel = R250.00 (BTW
uitgesl.)
Eenmalige -
Individuele GMP kode per dier
= R20.00 (BTW uitgesl.)
Die program en sisteem
eienskappe word op n gereelde basis
verbeter. U positiewe terugvoering
en kommentare sal waardeer word.
------------------------------
n
RFID (radio
frekwensie
identifikasie
apparaat) handleser
en n stokleser om
die
MIKROSKYFIE nommers
te lees en in die
GMPBasic®
sagteware in te
trek.

Voorbeeld van n
Handleser vir
mikroskyfies
Maak seker dat die
leser 'ALLE'
mikroskyfies
kan lees of dat die
skyfie leesbaar is
deur alle lesers
------------------------------

------------------------------
Die GMP Kode vir MIKROSKYFIE bestuur
is bruikbaar
vanaf die eerste dag van geboorte en kan teenoor die
dier se rekords gevoeg word in die GMPBasic
®
sisteem.
------------------------------
Neem deel aan die wệreldwye
aksie om voėls, wild en
ander dierlike stropery asook onwettige handel tot n
einde te bring - Wereldwyd !!
------------------------------
Die toediening van n implantaat
word as n chirurgiese
prosedure beskou. Vir rekord doeleindes moet sulke
prosedures deur n gekwalifiseerde veearts gedoen word
vir diere eienaars, vereenigings, bewarings groepe ens.
------------------------------
Verifieėr
die dier se
nommer
------------------------------
Die
GMP kodes is gestandardiseerd om:
Die nommers word vanaf die
sentrale databasis aan die
eienaar gelewer. Hierdie
identifikasie unieke nommer
kodes is ook vir spesifieke redes
gestandardiseerd.
------------------------------

|