|
AFRIKAANS
IDEXX Lab - toets
resultaat automatiserings proses met GMPBasic®
n Absolute eerste vir
lewendehawe eienaars en veeartse:

------------------------------
Veeartse word genooi om betrokke te
raak met die sisteem om die diens te
gebruik en te implementeer tot
voordeel van die lewendehawe sektor
in die land
Raak vertroud met die funksies van
die GMPBasic
sagteware.
Tag
en registreer al die diere wat
getoets moet word.
Gebruik die ID tag soos verspry deur MSD Animal Health
en GMP Traceability Solutions.
Die "ID tags" is die enigste
gemagtigde en funksionele
oorplaaitjies wat in die sagteware
sisteem gebruik mag word.
Merk elke toetsbuisie met die
gepaste ID tag se nommer op die
IDEXX vorm, beskikbaar vanaf IDEXX.
Merk elke dier se unieke Menslike
leesbare nommers teenoor die
toetsbuise se nommer.
Stuur die toets buisies na die
naaste IDEXX laboratoriums:
Johannesburg :
(011) 803 3001 / 2 / 3
Pretoria :
(012) 529 8345 / 6
Cape Town :
(021) 671 5140 / 6
Port Elizabeth: (041) 365
1649
--------------------
Vir meer inligting oor die
diens kontak die onderstaande
kantore
www.goldenvetlab.co.za
|
|
Resultate word eers na die
konsulterende veearts gestuur om met
die klieent te bespreek.
72 uur later, word die resultate
gepos op die sentrale web rekenaar.
Enige, registrasie, diere versending
(animal dispatch) of
synkronisasie na die sentrale dat
basis laat n outomatiese "paring"
van die data toe. Die toets
resultate word direk na die diere
wat op die eienaar se GMPBasic
profiel gerigistreer is gelaai.
M.A.W. elke dier se toets resultaat
word aan sy eie nommer gekoppel.
Die toets resultate bly vir die
res van die dier se "lewe"
beskikbaar en kan vir goed of sleg,
deur gevoer word na die volgende "eienaar - boer,
veilingskraal, voerkraal, slagpale,
verbruiker"
"e-dispatch" skuif al die
bestaande data van die dier deur na
die volgende eienaar se profiel.
Kontak die naaste MSD Animal Health
verkoopspersoon, Privaat of
Staatsveearts OF IDEXX
laboratorium vir meer inligting
Kontak asseblief gerus vir
Rachelle van GMP Naspeurbaarheid by:
--------------------
Support and enquiries
Cell +27 83 630 7181
--------------------
www.goldenvetlab.co.za
--------------------
Info for
IDEXX procedure

|