|
Home page
ENGLISH
Welkom by die Aflaai
bladsy van die GMPBasic® sagteware
sisteem.

Die GMPBasic®
sagteware is 'n gevorderde bestuursprogram wat
die gebruiker toelaat om 'off-line' op hul rekenaars
te kan werk sonder om op die internet te werk.
In die verloop van u diere se data te laai en te
bestuur gaan u baie inligting stoor. Dit is vir
hierdie rede dat die kragtige
Windows SQL 2008 R2 Express weergawe die huidige
databasis is vir die sisteem.
Sodra u al die komponente van die sisteem afgelaai
en ge-installeer het sal u periodiek opgraderings
ontvang en doen. hierdie sal program verberinge of
gebruikers verbeteringe insluit soos wat die GMP
Na-speurbaarheid program stelselmatig bly uitbrei
tot die voordeel van die gebruiker.
Gebruikers
wat goeie on-onderbroke internet konneksie het sal
die drie komponente redelik maklik vir die sisteem
se eerste installasie proses kan aflaai.
Daar is twee tipes
gebruikers:
1.
------------

Eerste keer gebruikers
wat AL drie die komponente moet installeer.
2.
------------

Huidige en vorige
gebruikers wie gewoonlik nie
weer die volledige installasie hoef te doen nie
aangesien die belangrikste komponente moontlik reeds
op hul rekenaars bestaan.
Applikasie aflaai
Verseker dat indien u rekenaar deel is
van n klein of groot besigheid, regering of
ander instansie rekenaarnetwerk dat u netwerk u
toelaat om die applikasie op u rekenaar te laai.
Verskeie besighede het "FIREWALL" protokols in
plek wat keer dat sagteware afgelaai mag word
van die internet.
Indien u onseker is hoe die installasie moet
geskied, lees gerus deur die stap vir stap
inligtingsblad
|
|

Die nuwe generasie
GMPBasic®
and
GMPTag
Manager
'desktop' applikasies is 'n
groot vordering om vir
gebruikers die beste moontlike
werks vermoë
tussen 'n 'desktop' en die
on-onderbroke internet (cloud)
werksomgewing te verskaf.
In die ontwikkeling, groei en
uitrol van die GMP
Na-speurbaarheid sisteem stel
die struktuur die beste
moontlike oplossing daar vir GMP
om die gebruiker te diens.
Indien u
aflaai proses deur die internet
te stadig geskied deurdat u
bandwydte nie voldoende is nie
kan die onderstaande roete
gevolg word.
'n CD / rekenaar geheuestokkie
weergawe wat makliker en
vinniger kan installeer kan aan
u gestuur word teen 'n
bekostigbare bedrag wat u vanaf
GMP
kan aankoop.
Die CD /
geheuestokkie is beskikbaar teen
'n bedrag van R195.00 ( BTW & posgeld
uitgesluit) in Suid Afrika,
Lesotho, Swaziland, Botswana,
Zimbabwe, Namibië (Namibië
produsente wat gemagtig is om na
Suid Afrika toe uit te voer)
T&K =
**
Belangstellende mense van ader
lande kan deur middel van hul
Departement Landbou,
Veearstenydienste aanvraag doen
oor hoe om die program te bekom.
Laat ons toe om u by
te staan met u groei in die GMP sisteem.
Daar word 'n jaarlikse
ondersteuningsfooi gehef wat gebruik word om die
program te bly ontwikkel en te ondersteun. Die
laat ook toe vir afstand gedrewe internet
ondersteuning vir die gebruikers.

**
GMP support - Verskaf
asseblief besonderhede oor hoe
om die installasie CD &
Jaarlikse ondersteuningsfooi te
betaal.
Maak asseblief seker dat wanneer u die GMPBasic
program afsluit u beide die rekenaar 'Backup'
maak en na die sentrale databasis stoor
(synchronisation) na elke werksessie.
|