|
Home page
ENGLISH
1. ------------
Opgradering van die sagteware
vir huidige gebruikers
Maak asseblief seker dat wanneer u die GMPBasic
program afsluit u beide die rekenaar 'Backup'
maak en na die sentrale databasis stoor
(synchronisation) na elke werksessie.
Nuutste Sagteware Weergawe:
a. GMPBasic sagteware
opgradering word outomaties
gedoen en sal u aanspoor om
die nodige
Installasie proses te laat 'Run
/ Install'. Dit sal nie
hiermee vir u nodig wees om
u program te verwyder deur
die 'un-install' funksie nie.
Sodra die proses voltooid is
sal u soos normaalweg kan
insleutel.
b. Periodiek
word daar databasis
veranderinge en verbeteringe
aangebring wat op u rekenaar
aangepas moet word.
Hierdie sal 'n volledige 'program un-install'
aksie van u verlang voordat
die nuwe weergawe se
databasis afgelaai en
ge-installeer kan word.
Na die suksesvolle nuwe
databasis installasie sal
dit van u verwag word om
EERS u 'GMPBackup file' te
RESTORE. Hierdie stappe sal
verduidelik word in seksie
6.
-----------
Maak eers seker dat u stappe
in seksies 1 - 5 voltooi
het.
Datum
Vrygestel: 2014/09/15
*Aflaai groote is afhanklik van die komponent se
grootte.
2. ------------
Voorvereistes
3. ------------
Maak asseblief seker dat wanneer u die GMPBasic
program afsluit u beide die rekenaar 'Backup'
maak en na die sentrale databasis stoor
(synchronisation) na elke werksessie.
4. ------------
1. Kliek Start op
die 'taskbar'
2. Selekteer Control Panel
vanaf die menu
3. Kliek Add/Remove Programs
and Features
4. Selekteer die
GMPBasic
applikasie.
Kliek dan op die 'Unistall' opsie.
Indien u
aflaai proses deur die internet
te stadig geskied deurdat u
bandwydte nie voldoende is nie
kan die onderstaande roete
gevolg word.
'n CD / rekenaar geheuestokkie
weergawe wat makliker en
vinniger kan installeer kan aan
u gestuur word teen 'n
bekostigbare bedrag wat u vanaf
GMP
kan aankoop.
Die CD /
geheuestokkie is beskikbaar teen
'n bedrag van R195.00 ( BTW & posgeld
uitgesluit) in Suid Afrika,
Lesotho, Swaziland, Botswana,
Zimbabwe, Namibië (Namibië
produsente wat gemagtig is om na
Suid Afrika toe uit te voer)
Belangstellende mense van ader
lande kan deur middel van hul Departement
Landbou, Veearstenydienste aanvraag doen oor
Installation Guide
(Terme & voorwaardes
geld vir die
program & Tags se gebruik)
5. ------------
Sodra u die GMPBasic®
Click Once verwyder het deur die 'Un-install'
funksie toe te pas sal u die nuwe weergawe se ZIP
leêr van die webtuiste of
d.m.v 'n CD of
'n rekenaar geheuestokkie kan bekom.
Stap 3.

5. Selekteer die
GMPBasic
application
installer ZIP weergawe hieronder.
Laai die HELE ZIP leêr
af na die 'Download folder'.
MOET NIE probeer om vanaf die ZIP leêr
vanaf die internet
te installeer nie. Enige onderbreking van die
internet konnektiwiteit kan die suksesvolle
installie hiervan negatief be-invloed
nieteenstaande al dui die sein sterkte dalk as
goed aan.
Sodra die ZIP leêr
suksesvol afgelaai is sal u 'n volledige 'EXTRACT ALL'
vanuit die leêr moet maak.
Normaalweg sal u gevra word om te 'right click'
op die ZIP leêr te maak om
die installasie leêr
oop te kry.
Wanneer die ekstraksie voltooid is moet u die .........
leêr twee keer kliek om
die installasie proses te begin. U sal
gevra word om die 'INSTALL
en of RUN / asook sekuriteits aksies toe te
staan sodat die rekenaar nie die installasie
keer nie. Die kan instruksies wees soos :
'More info
Run anyway etc.'
GMPBasic Program Download
'n
Jaarlikse ondersteuningsfooi word gehef voordat
die 'Activation Key' verskaf word.
GMPBasic
Click Once Installer ZIP
version
------------
Vir bystand kontak:
083 630 7181
083 643 5456
(Indien u 'n
nuwe gebruiker is sal dit vir u nodig wees om
eers Stappe 1- 3 moet installeer)
>>>>>>
(Selekteer 'Save' wanneer
die rekenaar u sou vra vir 'n aksie waarmee die
ZIP komponent na u rekenaar gelaai word. Moet
nie vanaf die internet probeer installeer nie.
Daarna kan u die ZIP leêr
oopmaak deur regs te kliek en die 'extract and open / run'
aksie te kies. Selekteer nou die the setup file
om die installaise te doen)
------------
Maak asseblief seker dat wanneer u die GMPBasic
program afsluit u beide die rekenaar 'Backup'
maak en na die sentrale databasis stoor
(synchronisation) na elke werksessie.
|
|

6. ------------
Huidige gebruikers
MOET NIE weer 'n
bladsy
registreer nie.
U gebruik eenvoudig
die laaste GMPBasic Backup
leêr
wat u gemaak het behou al
u
inliting en word ingetrek in
die nuwe weergawe.
Onthou om eers die Desktop
Icon te kliek en dan waar
die onderstaande beskrywing
is:
Restore Data from your
Backup File
|
 |
|
Die registrasie sal soos
onder lyk sodra die ICON
gekliek is.
Nuidige gebruikers MOET NIE
hul besonderhede weer
registreer nie. Onthou u
besonderhede is in u 'Backup file'.
Nou moet u op die 'Restore Data from your
Backup File' opsiek
kliek. Gaan terugin u
rekenaar tot waar u 'Backup File'
gestoor is.
Kliek op u 'backup file' en
dan op 'Open' om u data te
herstel.

Wanneer die voltooid is
sal n skermpie verskyn wat u
vir 'n 'Activation Key' gaan
vra. Hierdie is die sleutel
kode wat u van GMP
Traceability ontvang het.
Die sleutel is geldig
vir 12
maande.
Sodra u die korrekte kode
ingetik het in die relevante
spasies sal die normale 'Login screen'
verskyn. In die skerm sal u
met u normale 'User
name & Password' kan
insleutel.
7. ------------
Applikasie
vir AFLAAI
Applikasie aflaai
Verseker dat indien u
rekenaar deel is van n klein of
groot besigheid, regering of
ander instansie rekenaarnetwerk
dat u netwerk u toelaat om die
applikasie op u rekenaar te laai.
Verskeie besighede het "FIREWALL" protokols in plek
wat keer dat sagteware afgelaai
mag word van die internet.
Indien u onseker is hoe die installasie moet geskied,
lees gerus deur die stap vir
stap inligtingsblad
8. ------------
Indien u
aflaai proses deur die internet
te stadig geskied deurdat u
bandwydte nie voldoende is nie
kan die onderstaande roete
gevolg word.
'n CD / rekenaar geheuestokkie
weergawe wat makliker en
vinniger kan installeer kan aan
u gestuur word teen 'n
bekostigbare bedrag wat u vanaf
GMP
kan aankoop.
Die CD /
geheuestokkie is beskikbaar teen
'n bedrag van R195.00 ( BTW & posgeld
uitgesluit) in Suid Afrika,
Lesotho, Swaziland, Botswana,
Zimbabwe, Namibië (Namibië
produsente wat gemagtig is om na
Suid Afrika toe uit te voer)
Belangstellende mense van ader
lande kan deur middel van hul
Departement Landbou,
Veearstenydienste aanvraag doen
oor hoe om die program te bekom.
9. ------------
GMP support
Ondersteuning en navrae
Cell +27 83 630 7181
Installasie Gids - PDF
------------

|