Home page
ENGLISH
Eerste keer
gebruikers moet verseker dat AL die komponente
in hul rekenaars ge-installeer word.
In seksie 5 is daar drie stappe waaraan voldoen
moet word. Installeer die nodige sagteware
komponente in dieselfde volgorde. Eers stap 1,
dan stap 2 en laastens stap 3.
1. ------------
Vinnige Inligting
Laaste Sagteware weergawe
Datum vrygestel: 2014/09/15
Taal: Engels
*Aflaai groote is afhanklik van die komponent se
grootte.
Sisteem Benodighede:
Ondersteun deur:
Windows 2000; Windows 2000/3 Server; Windows XP,
Windows 7,8, 8.1
Prosessor:
1 GIG MHz (P III) +
Hardeskuif:
Kies 'n skuif met 'n mimimum van 5G
beskikbare spasie
Ram: 1 Gig +
2. ------------
Voorvereistes
3.
------------
Die volgende twee komponente moet of alreeds op
u rekenaar ge-installer wees andersins moet die
nodige uitstaande komponente ge-installeer word
VOORDAT u die GMPBasic®
sagteware installeer.
Hierdie komponente kan gratis afgelaai word. U
kan bevestig deur die aksies onder seksie 4 na
te gaan. Hierdeur sal u kan bevestig of hulle
reeds ge-installeer is. Met de eerste keer se
installasie bestaan hulle dalk nog nie in u
rekenaar nie:
4. ------------
1. Kliek Start onder
op die 'taskbar'
2. Selekteer Control Panel
van die menu
3. Kliek Add/Remove Programs
and Features
4. Indien enige van die
onderstaande applikasies reeds ge-installeer is
sal hulle hier gelys wees; indien nie laai hulle
af en installeer hulle.
Indien u
aflaai proses deur die internet
te stadig geskied deurdat u
bandwydte nie voldoende is nie
kan die onderstaande roete by
seksie 8
gevolg word.tallation Guide
5.
------------
Windows
drywers en sequel database platvorms vir die
GMPBasic® sagteware
Stap 1.

.Net Framework 3.5
(XP, Vista, Windows 7)
.Net Framework 4
(Vista, Windows 7, 8, 8.1)
Stap 2.

Windows XP / Seven
Microsoft SQL 2005 Express SP4 -
32 bit & 64 bit operating systems (54.7MB)
OF
Windows Vista, Seven, Eight
Microsoft SQL 2008 R2 Express SP2 - 32 bit operating systems (108MB)
Microsoft SQL 2008 R2 Express SP2 - 64 bit operating systems (125MB)
(Sodra u die boonste twee
komponente suksesvol afgelaai en ge-installeer
het kan u die GMPBasic®
se Click Once ZIP weergawe aflaai in stap 3
hieronder)
Stap 3.

GMPBasic® Program Download
'n
Jaarlikse ondersteuningsfooi word gehef voordat
u die 'Activation Key' nommer kan bekom om die
program te aktiveer.
GMPBasic
Click Once Installer ZIP
version
------------