AFRIKAANS

Puppies and Dogs

GMP sagteware bestuur vir u hondetelery
 

Kittens and Puppies

Neem n mooi foto of twee van u katjie en hondjie en plaas dit teenoor die katjie en hondjie se GMPBasic rekords

Hierna kan die inligting opgelaai word van u rekenaar na die GMP sentrale databasis.

Met n gebruikers lisensie, sal u die dier se data kan besigtig, vir vriende, u veearts, by n skou of kathotel aan die eienaar kan illustreer ens.

GMPBasic - sagteware vir die bestuur van  - katte, honde, perde, voels, beeste, skape, bokke, volstruise, varke, - Afstand ondersteuning moontlik

A GSD guard dog

Teeltewe se dekrekords en die geboorte datums van hul kleintjies kan in die sisteem gelaai word.

------------------------------

GMPBasic Eienskappe: 

  • Diereunieke ID

  • Diere EIENAARSKAP

  • Diere GESONDHEID

  • Publieke GESONDHEID

  • Diere BEWEGING

  • Plaaslike HANDEL

  • Internasionale HANDEL
    (Volstruis, Wol)

  • Kalender Beplanner

  • Skoue / KOMPETISIES

  • Diere KWALITEIT

  • Bio SEKURITEIT op die plaas en verder

  • Dierlike produk
    NASPEURBAARHEID

  • PRESISIE beplanning

  • PRESISIE bestuur

------------------------------

 

 


Microchip Implant

Mikroskyfie implantate kan saam met n verskeidenheid van identifikasie opsies soos fotos en DNS in die GMPBasic dierebestuur en naspeurbaarheid program gebruik word

                     Microchip Implant                           

RFID stokleser                                       
 

n RFID stokleser om MIKROSKYFIE nommers mee te lees en in die GMPBasic sagteware sisteem in te trek

------------------------------

 

 

------------------------------

Die GMP Kode vir MIKROSKYFIE bestuur is bruikbaar vanaf die eerste dag van geboorte en kan teenoor die dier se rekords gevoeg word in die GMPBasic sisteem. 

Die GMP kodes is gestandardiseerd om:

  • toeganklik te wees

  • prakties

  • bekostigbaar te wees vir die hond / dier eienaar.

Die nommers word vanaf die sentrale databasis aan die eienaar gelewer. Hierdie identifikasie unieke nommer kodes is ook vir spesifieke redes gestandardiseerd.

Vir verdere besonderhede oor hoe u in die nuwe wereldstandaard van diere identifikasie en handeldryf kan deelneem, kontak asseblief vir :

support@gmpbasic.co.za 

------------------------------

 

Verifier die dier se nommer

 

------------------------------

 

 

------------------------------

 

IDEXX Vet Laboratories

Elke dier in u eienaarskap of besitting behoort UNIEK
ge-identifiseer word.

Contact - Dog Info