|
AFRIKAANS

Watter hardeware word benodig om te begin ??
Oorsig :
Hoe om GMPBasic te gebruik
Die GMPBasic sagteware kombineer die volgende
prosedures in n volgorde :
Sodra die CD or internet installasie voltooi is,
dubbel kliek op die "desk
top" ID tag ikon
REGISTRASIE (Eerste
keer)
-
Eienaar besonderhede registrasie
-
Eienaar lokasie registrasie
Sodra die prosedure voltooi is moet die program
toegemaak word en weer oop gemaak word.
Nou word daar weer met die nuwe USER NAME en
PASSWORD ingeteken word.
Onthou dat die USER NAME deurentyd gebruik moet
word en dat daar nie verskillende name
geregistreer word nie.
PASSWORDS mag op n later stadium verander word.
SETUP
-
"Paddock" / Groep beskrywing soos bv kamp 1,
kamp 2 ens of Verse, Koeie, Bulle ens moet
eerstens bepaal en opgestel word sodat die
allokasie van nuut geregistreerde diere sommer
dadelik in die regte groep (Paddock) geplaas kan
word
-
"Dispatch location", die volgende eienaar
wat die diere van u koop se besonderhede moet
EERS opgestel wees voordat die program sal
toelaat dat die diere na die nuwe eienaar
gestuur kan word.
-
"Suppliers" is verskaffers wat diere aan u
verskaf, die moet ook EERS gelaai wees voordat
die nuwe diere wat nie per internet na u gestuur
word nie, geregistreer word in TRANSACTIONS,
register animal. Hierdeur kan filter funksies
later meer inligting vir u verskaf.
NB : geen prosedure kan gedoen word in die
program VOORDAT die dier nie GE-REGEGISTREER is
nie !! VOORDAT enige nommers, gewigte of
prosedures gedoen word laat ons eers bietjie
VINNIG na die beskikbare "menus" loer. Volgende bladsy,
kliek hier
Naspeurbaarheid word slegs bereik deur van n
rekord sisteem gebruik te maak waardeur
sertifisering en verifikasie gedoen word om n
produk terug te volg na die se bron van
oorsprong.
-------------------
|
|
Kontak ons asb vir
ondersteuning !!
Inisiëele
REGISTRASIE
SETUP 1
:
- Eienaar besonderhede registrasie
- Eienaar lokaliteit registrasie
- "Dispatch" lokasie
- "Supplier" lokasie
TRANSACTION 2 :
- Register animals !!!
- Dispatch animals - Versend diere
- Change animal status - verander dier se
status
- Weigh animals - weeg diere
- Register progeny event - dragtigheid
- Provide treatment - behandelinge
- Controlled/Notifiable/Erosion disease -
Beheerde/Aanmeldbare/Erosie siektes
- Famacha
REPORTS :
- Dispatch log - Versendings rekords
- Create report - Skep n data verslag
- Medical Treatment Report - mediese
behandeling rekords
ADMINISTRATION :
- Manage animals - Bestuur diere
- Replace tags - vervang oorplaatjie
- Medicines - medisynes
- Treatments - Behandelings
- Treatment history - Behandelings rekords
- Reminders - Herinnering
- Progeny records - Dragtigheid rekord
- Check for updates - Nuwe weergawes
- Import dispatched animals - Invoer van
diere
- Replicate data to central data base -
repliseer data na sentrale databasis
- Create backup file
- Printer settings- Drukker stellings
- Change password - Verander wagwoord
HELP :
- Help - Hulp
- About - Omtrent

Support and enquiries
Cell +27 83 630 7181
-------------------

|