|
AFRIKAANS
Wat benodig u om die GMPBasic sisteem
optimaal te gebruik ?
Wil u n skootrekenaar bestel wat nie oortollig of
ondergeskik is nie vir GMPBasic se gebruik ?
Die GMPBasic CD program
Skadeerder (opsioneel), onthou dat die skandeerder
slegs die 2 - D stafie kode op die plastiese ID
plaatjie. Hierdie is nie n RFID (Radio Frekwensie
Identifikasie Apparaat). Die huidige RFID kostes
plaas dit buite bereik van die meeste
lewendehawe eienaars, operateurs en die
industrie.
Die GMP ID Tags se nommers kan ingevoer word
d.m.v n geheue stokkie of d.m.v n elektroniese
proses deur die verwysings nommer deur die
sentrale databasis in die gebruiker se GMPBasic
program in
n Lewendehawe eienaar met < 50 diere sal heel
waarskynlik nie die EID & RFID
sisteem kan bekostig nie.
Internet konnektiviteit
Weeg skaal
Kontak ons oor
: Skale
spesifikasies & kostes
Basiese werkende kennis van GMPBasic
NB : geen prosedure kan in die program gedoen
word VOORDAT die dier se REGISTRASIE voltooid is
nie !!
VOORDAT enige nommers, gewigte of
prosedures gedoen is, laat ons na die hoof
inhouds opgawes wat beskikbaar is kyk.
Volgende bladsy,
kliek hier
BM toetsing van bees kuddes
Ondersteuning van GMPBasic TM
-------------------
Ondersteuning en navrae
Cell +27 83 630 7181
-------------------

|
|

n Hoof rekenaar
is meer geskik vir administrasie
personeel

n
Skootrekenaar,
verkieslik om die data inwinning
reg langs die drukgang te kan
doen.
Kontak
ons :
Skootrekenaar
spesifiekasies & kostes
2 D stafie kode skandeerder
(konnekteer d.m.v n USB koord
aan u rekenaar)

Kontak
ons :
2 D stafie kode skandeerders
spesifiekasies & kostes
Elektroniese skaal
(besonderhede beskikbaar)

Kontak ons
oor : Skale
spesifikasies & kostes
ID Tags
CD & GMPBasic Gebruikers
Gids
-------------------
|