Oorsig :
Hoe om GMPBasic 2 te gebruik
Die volgende is hoof "menus" van die program
ONTHOU, aangesien die program n sterk
naspeurbaarheid komponenet bevat, laat dit nie
toe vir "korreksies" na die tyd
aangesien die dan areas van bedrog kan toelaat.
Die is n ALLES of GEEN sisteem.

Aangesien die sisteem reeds voldoen aan
MEESTE van die EU inspeksie
autoriteite goed geposisioneer is om BOERE wat
binnekort sal moet begin aanpas aan die wereld
beleid van
NASPEURBAARHEID, BIO-SEKURITEIT, terug volg na
die plaas algemeen bekend as "From Farm to Fork"
Insiëel mag die n
bietjie vreemd voel, maar sodra u by die
waardeketting aansluit sal u die voordele
binnekort begin ervaar.
Met die in gedagte is dit belangrik om te
verstaan hoe die sisteem werk en hoe die op u
plaas ge-implementeer hoort te word. Moet nie by "Z" begin
nie, maar by die begin "A"
VOORDAT enige nommers, gewigte,
of prosedures aangepak word, sorg eers dat die
EERSTE stappe soos hierbo aangedui was, gedoen
is !!!. Sou u twyfel of hulp benodig, skakel ons
asseblief by die b.g.n e-pos adres.
MOET NIE in die slaggaat trap van "when all else
fails, lets read the manual"