|
AFRIKAANS
Wat
kan u plattelandse veearts vir u doen ?

Beeste moet in goed, stewig
ontwerpte en geboude
drukgange hanteer word.

Die beeste behoort so kalm
as moontlik in die hou krale
te staan.

n Ordentlike drukgang waarin
beeste hanteer word moet nie
n binnemate van 70cm oorskry
nie.
Beeste draai maklik om as
die mates te wyd is. Die kan
aanleiding gee tot beeste
wat val, beseer raak of soms
selfs kan vrek. n Swak
beplande drukgang lei tot
groot frustrasie vir dier en
hanteerders. Die lei ook tot
geweldige tyd vermorsing in
die hanterings proses.

Unieke individuele
identifikasie is baie
belangrik vir akkurate
rekordhouding en finansieële
bestuur.

In lewendehawe boerdery is dit krities om
eenvormige groepe vroulike diere te bestuur.
Verse met eenvormige ouderdom en gewig kan
aanleiding gee tot verbeterde reproduksie en
effektiwiteit, voeding en medisinale bestuur.
-------------------
Ondersteuning en navrae
Cell +27 83 630 7181
-------------------
|
|
- Registreer as n gebruiker,
stel jou besonderhede op in
"setup Page 1 & 2" in "Register
New User"
- Registreer elke dier met sy
ID Tag (ID Tag vir lewendehawe
versprei deur MSD Animal Health /
Schering-Plough Animal Health)
- Registreer die dier se
besonderhede in "Transactions"
- Registreer die mediese
behandelinge wat toegedien is.
- Registreer roetiene prosedures
toegedien b.v. "Vaccinations, de-worming, dipping" ens.
- Weeg diere, monitor GDT = "ADG"
(gemiddelde daaglikse gewigs
toename)
- Registreer status van die
dier b.v. "active, quarantine, dead", sold etc.
- Verandering van eienaarskap
"Change of ownership"
(change of location)
- Versending "DISPATCH", stuur
diere se besonderhede
elektronies na nuwe eienaar
- Aanmeldbare "Notifiable diseases" rekords of EROSIE
siekte aanmelding na die
volgende potensieele koper (
lewendehawe eienaar, voerkraal, abattoir,
vleis verwerkers = mens voedsel
ketting veiligheids protokolle )
- Veeartse kan hul klieente se
lewendehawe toetsresultate
registreer b.v. BM, TB of Trichomonas ens.
tot die voordeel van alle lewendehawe produsente.
Die sal in die toekoms al hoe
meer aandring op toets resultate
teenoor siektes voor die aankoop
van diere. Hierdeur word risikos
deur die bestaande en
toekomstige eienaars vereis.
- Ondersteun lewendehawe
afslaers met die beskikbaarstelling van "lewendige"
inligting vir kopers.
- Voeg waarde deur die diere
se gesondheidstatus beskikbaar
te stel aan nuwe kopers.
- Diere se eienaarskap kan by
veilingskrale verrig word deur
die sisteem.
- LEWENDIGE LAAI van data via internet
hoort so gereeld as moontlik
gedoen te word.
- Jaarlikse dieregesondheid
programme en koste berekening asook ander bestuursfaktore is
tot u beskikking d.m.v GMPTags.
Abattoir
-------------------
BM toetse van beeskuddes
-------------------

|