|
Plattelandse Veeartse (VPG)
Weet u dat:
-
Die program ook deur u veearts
gebruik kan word ?
-
Indien
u nie internet het nie kan u
veearts u dalk help ?
-
n Data stoor funksie bestaan om
u data mee te vervoer
-
Die data kan ge-installeer word
op n ander PC of laptop
-
n Praktyk
kan u profiel met u toestemming
bestuur
-
Die kliniek se admin afdeling
kan u profiel bestuur
-
Toets resultate
kan deur u veearts op rekord
gaan
-
Lewendehawe siektes wat namens u
bestuur kan word:
-
-
Brucella bovis toetse en resultate
in GMPBasic
-
-
Brucella ovis toetse en resultate in
GMPBasic
-
-
Bovine tuberculosis toets resultate
in GMPBasic
-
-
Bees Virus Diarree (Permanente draer
diere)
-
-
Johne's se siekte in beeste en skape
-
Dragtigheids ondersoeke vir
reproduksie syfers
-
Bul en Ram vrugbaarheids toetse
stoor in GMPBasic
-
Ram en Bul skede spoelings vir
veneriese siektes
Maak seker dat u konsulterende veearts met die
SAVR (Suid Afrikaanse Veterinere Raad)
geregistreer is:
www.savc.co.za
-------------------
Vir meer inligting oor die
diens waardeur veeartse gehelp kan
word om u diere op die GMPBasic
sisteem te plaas, kontak ons by die
ondervermelde kontak besonderhede.
My diere, veeartse, GMPBasic,
hoe begin ek ?
Cell +27 83 630 7181
-------------------
Die oorplaatjies is uniek
genommer, peuter sigbaar en
nie herbruikbaar nie wat dus
bystand verleen met
sertifisering en
verifieering van diere en
hul inligting.
-------------------
Die oorplaatjie kan
visueel of d.m.v n geskikte
skandeerder gelees word.
Oorplaatjies word baie vuil en
kan met n seperige lap / sponsie
skoon gevee word. Die nommers
vee nie sommer af nie.
-------------------
|
|

Diere moet gereeld geweeg en vir siektes getoets word

Teken dragtigheids
resultate aan in GMPBasic vir
reproduksie analiese

Veilig hantering van n
bees soos hier uitgebeeld lui
tot veilige en akkurate werk

Die sisteem kan fisies
op u voertuig se enjinkap
bestuur word indien
omstandighede dit vereis
-------------------

|