|
AFRIKAANS
Vraag:
Hoekom die GMPBasic naspeurbaarheid
sisteem gebruik ?

Stelling:
Die wêreld is n
krimpende omgewing vir diere
in die natuur.
Deur die gebruik van die 'GMP' sisteem,
sal u data bydra tot n Wêreld Sentrale Databasis.
Dit beteken dat u diere: gedomestikeerde of ge-
lisensieerde wilde diere NASPEURBAAR sal word
Vrae:
Wat beteken naspeurbaarheid ?

Antwoord:
Elke dier in u eienaarskap of
besitting behoort UNIEK
ge-identifiseer word.
Daar is verskeie merkers en gereedskap
beskikbaar in die mark:-
a. DNS
b. Fotos
c. Visuele, nie herbruikbare plastiese
plaatjies,
metaal plaatjies
d. Mikroskyfie inplantate
In die GMP sisteem, word baie van die merkers
gebruik.
Die GMP sisteem maak gebruik van n unieke,
ge-patenteerde kode struktuur wat as ANKER
nommers gebruik word in die sisteem vir:
- Lewendehawe,
- Voëls,
- Geselskapsdiere,
- Wilde diere (wild)
- Eksotiese diere
------------------------------

Perde resies te
Arlington Park, 2007
Neem n mooi foto of twee van
u perde en plaas dit teenoor
die perd se GMPBasic
®
rekords
Hierna kan die inligting
opgelaai word van u rekenaar
na die
GMP sentrale databasis.
Met n gebruikers lisensie,
sal u die dier se data kan
besigtig, vir vriende, u
veearts, by n skou of
veiling aan die voornemende eienaar kan
illustreer ens.

Eclipse legendariese
onoorwonne Britse resiesperd

Happy Valley Racecourse
in Hong Kong in die aand

Uithourit perd -
Fotografie deur
Peter Orr
------------------------------
------------------------------

Voeg n teelmerrie se rekords wat met verskeie
teelhingste gedek was. Hou rekord van die
verskillende vullens wat van hulle gebore is.
n Teelhings saam met sy merries kan ook op
rekord geplaas word.
------------------------------
GMPBasic
®
Sagteware aflaai
------------------------------
GMPBasic
® Eienskappe:
-
Diereunieke ID
-
Diere EIENAARSKAP
-
Diere GESONDHEID
-
Publieke GESONDHEID
-
Diere BEWEGING
-
Plaaslike HANDEL
-
Internasionale HANDEL
(Volstruis, Wol)
-
Kalender Beplanner
-
Skoue / KOMPETISIES
-
Diere KWALITEIT
-
Bio SEKURITEIT op die plaas en verder
-
Dierlike produk
NASPEURBAARHEID
-
PRESISIE beplanning
-
PRESISIE bestuur
------------------------------
Verifieër
jou dier se nommer
------------------------------
|
|
- Sagteware
Eienskappe -
Registreer
as n
gebruiker, stel
jou besonderhede
op.
Registreer jou
eiendom adres (diere
se adres) .
Registreer elke
perd
se
MIKROSKYFIE.

Neem n DNS
monster van die
perd
deur u veearts
wat ook die
proses verifieer
RFID stokleser
of klein hand
formaat skandeerders
om die MIKROSKYFIE
implantate se
nommers na GMPBasic
®
sagteware te lees

Voorbeeld van n
Handleser vir
mikroskyfies
Maak seker dat die
leser 'ALLE'
mikroskyfies
kan lees of dat die
skyfie leesbaar is
deur alle lesers
------------------------------
Mikroskyfie implantate
kan
saam met n verskeidenheid
van identifikasie opsies
soos fotos en DNS in
die GMPBasic®
diere bestuur en
naspeurbaarheid program
gebruik word
------------------------------
Registreer die
perd
se besonderhede.
Registreer die
prosedures of
medikasies
toegedien.
------------------------------
Registreer roetine
prosedures
wat toegedien is
b.v.In-entings,
ontwurming,
ektoparasiet
behandelinge,
bloed toetse
Regisreter die status
van diere b.v.
aktief,
kwarantyn, dood,
verkoop) (active,
quarantine,
dead, sold ens.
------------------------------
Registreer status
Geboorte Status -
Koppel aan
vroulike en
manlike teelpare
Moer / Vaar
(Dam / Sire
status)
of
diere oop en aktief is (active,
quarantine,
dead, sold etc )
------------------------------
Perd se gewig besonderhede
en beweging
besonderhede
GDT (ADG) -
Geboorte tot
speen -
Gewigte gemeet
------------------------------
Geboorte
status
-
Koppel die vul
aan die merrie en hings se
teelrekords
------------------------------
Veeartse kan hul
kliente se perde
se toetse soos
b.v.
Bosluiskoors,
Perdesiekte, perdegriep, DNS bepaling ens.
d.m.v IDEXX deur
die internet na
hul kliente se
GMP sagtewares
te stuur. Die
inligting en
prosedures is
tot die voordeel
van alle
perdetelers deur
gesondheidstoetse wat
beskikbaar
gestel word aan
die nuwe
eienaars.
------------------------------
Die GMPBasic sagteware het n
verskeidenheid van lisensie
opsies.
Die is om die verskeidenheid van
diere groepe te akkommodeer.
------------------------------
Perde eienaars
en perdetelers
Die gebruikers laai die
sagteware af of koop n
DVD bevattende die sagteware.
Sodra die sagteware ge-installeer
is op die rekenaar
koop die
gebruiker n
AKTIVERINGS sleutelkode
van GMP
om die MIKROSKYFIE afdeling te
gebruik
en n
UNIEKE rekenaarkode vir elke perd,
uitgereik van die sentrale databasis
vir :
-Voëls
-Perde
-Katte
-Honde
- Wild
-Reptiele ens.
Huidige sagteware lisensie fooi:
Jaarlikse
Aktiveringsleutel = R250.00 (BTW
uitgesl.)
Eenmalige -
Individuele GMP kode per dier
= R20.00 (BTW uitgesl.)
Die program en sisteem
eienskappe word op n gereelde basis
verbeter. U positiewe terugvoering
en kommentare sal waardeer word.
------------------------------

------------------------------
Die GMP Kode vir MIKROSKYFIE bestuur is bruikbaar
vanaf die eerste dag van geboorte en kan teenoor die
dier se rekords gevoeg word in die GMPBasic
®
sisteem.
Neem deel aan die wệreldwye
aksie om voëls, wild en
ander dierlike stropery asook onwettige handel tot n
einde te bring - Wêreldwyd !!

Die implantering van n mikroskyfie word as n chirurgiese
prosedure beskou. Verifieering kan slegs deur n
gekwalifiseerde veearts gedoen. Hierdie inligting kan gebruik
word deur die teler, wedren afrigter, uithourit en enige
ander perde organisasie.
------------------------------
Die GMP HR Kode is geregistreer om in die
GMPBasic
®
sentrale
databasis sisteem gelaai te
word. Hierdie nommer is uniek en individuele
nommers per dier bevat is
ge-patenteer en onder
handelsmerk beskerming en
kopiereg beskerm.Die
GMP kodes is gestandardiseerd om:
-
prakties
-
toeganklik
te wees
- bekostigbaar
te wees vir die kat / dier eienaar.
Die nommers word vanaf die
sentrale databasis aan die
eienaar gelewer. Hierdie
identifikasie unieke nommer
kodes is ook vir spesifieke redes
gestandardiseerd.
Vir verdere besonderhede oor
hoe u in die nuwe
wereldstandaard van
diere identifikasie en
handeldryf kan deelneem,
kontak asseblief vir :
support@gmpbasic.co.za
------------------------------

|