AFRIKAANS

GMPTAGS  (ID Tags) vir Skape / Bokke / Varke / Volstruise Peuter sigbaar, nie-herbruikbare lewendehawe oorplaaitjies

------------------------------

Voorbeelde:

      Oorplaatjies - bestel nou !

MSD ID Tags (Klein) Pryse @ u plaaslike handelswinkel

Skape / Bokke / Varke / Volstruise
Peuter sigbare lewendehawe oorplaaitjies

Die nuutste laser tegnologie word gebruik en die nommers word n deel van die oorplaatjie.

Laser straal merk is 40 keer meer houbaar as "hot foil stamping" en word gewaarborg vir vyf jaar deur die vervaardigers.

Laser straal merk laat meer opsies beskikbaar om plaaitjies te merk bv. 2-D kodes, logos ens.

Hierdie Laser merk kombinasie is die naspeurbare identifikasie van die oorplaaitjies wat ook dmv die sagteware vir lewendehawe bestuur in die GMPBasic beskikbaar stel en wat dmv die internet van een eienaar na die volgende gestuur kan word. (Patent in registrasie)

  MSD Animal Health Verkoopsbestuurders

                       of

         Small ID tags at GMPBasic ™

------------------------------

Contact Us

 

 

 

 


 

------------------------------ 

GMP may use products from Allflex, Aleiss, Dalton, Trutest, Gallagher, Pratley or any other company that can supply products to the specifications of GMP's standards.

Die unieke 2-D kode is gekoppel aan die Lewendehawe gesondheid databasis. Die unieke 2-D kode kan dmv die masjien leesnare kode na die GMPBasic ™ sagteware vir registrasie doeleiendes. Hierdie 2-Dimensionele stafie kode is uniek in die databasis.

Die mens leesbare kode bv. A01 1 is gekoppel aan sy unieke 2-D kode op die mannetjie oorplaaitjie.

Sodra die ID tag geregistreerd is in die GMPBasic ™ sagteware, en gerigistreer is in die diere gesondheid sentrale databasis begin die diere se elektroniese rekord sisteem.

 

 

          Skaap ID   Bok oorplaatjies  Varke identifikasie  Volstruis identifikasie

Kwaliteit maak die verskil!

GMP identifikasie lewer die kwaliteit wat u kan sien, voel en op vertrou.

Die GMP voordeel is egte waarde wat baie belangrik is vir vee-eienaars.

In ons doelwit om die behoeftes en toekomstige benodighedes te verstaan wat die lewendehawe sektor verder gaan be-invloed, doen ons gereeld navorsing en ontwikkeling.

GMP is in die lewendehawe sektor en is toegewyd na programme en verhoudinge wat die voedsel ketting se waarde versterk in die wereld.

GMP maak gebruik van enige produkte van Allflex, Aleiss, Dalton, Trutest, Gallagher, Pratley of enige ander verskaffer van produkte wat kan voldoen aan die GMP standaarde.

------------------------------

Hierdie koppel sal u na die sagteware bladsy neem.
(gebruikers terme en voorwaardes geld vir die gebruik van die oorplaatjies, mikroskyfies en sagteware - lees die besonderhede op die webwerf by "legal"

Info aangaande die ID Tags & GMPBasic sagteware

Oorplaatjies - bestel nou !

------------------------------