AFRIKAANS

Skaap :

WES KAAP - Skaap veeboere

Skape : GMPBasic ®

Aanwending van nuwe ID Tags aan skape

n Vrou by haar pos, besig met die verwerking van die data.
Al wat vir die laptop benodig word is n bietjie skaduwee.

2-D Blue Tooth Skandeerder  

Skape, "ge-tag", geprosesseer en gereed vir toekomstige kudde bestuur implementering.

"HOE JONGER HULLE BEGIN HOE BETER" is die manier om jong veeboere vir die toekoms voor te berei.

Nog n paar manne op hul pos !

FAMACHA CARD

Wil u meer weet oor hoe die FAMACHA seleksie kaart metode werk ?

Konsulteer u plaaslike veearts hierin.

Kliek op die skakel: 
FAMACHA

------------------------------

 


- Sagteware Eienskappe -

  • Registreer as n gebruiker met u besonderhede
  • Stel kampe of groepe op soos wat u die diere wil allokeer of wil bestuur b.v. koei groep, vers groep, bulle  ens.
  • Registreer elke dier met sy eie ID tag (Versprei MSD)
  • Registreer die dier se besonderhede
  • Allocate the animals to specific group
  • Registreer die roetine medies en voorkomende behandelings, in-entings ens.
  • Registreer roetiene prosedures aangewend b.v.inentings, kastrasies, ontwurming, bloed toetse, dip, skeer, KI ens.
  • Registreer status van dier b.v.open, active, quarantine, dead, sold ens.
  • Weeg die diere individueel, groep gewig seleksies, Teiken gewig funksies
  • Registreer status van dier b.v.open, active, quarantine, dead, sold ens.
  • "DISPATCH" - Verandering van eienaarskap
    (change of location)
     
  • Wol VeselDikte, gebruik om skape te sorteer en waarde toevoeging te verkry met wol klas en skeer.
    Daar is n verskil van ongeveer R5.00 / kg vir elke mikron dikte verskil van dik na dunner wol vesel b.v.
     
    b.v. 23 u vs 24 u
    Hierdie kan n gemiddelde addisionele inkomste van ongeveer 3.5 kg per skaap  X R5.00 lewer

    = R17.50 per dier !
  • Aanmeldbare siekte rekords of EROSIE siektes verklaring of sertifisering aan die nuwe eienaars ( lewendehawe eienaar, veilingskraal, voerkraal, abattoir, vleis verwerkers = menslike voedsel ketting veiligheids aspekte )
  • Veeartse kan hul klieente se vee toetsresultate b.v. BM, TB of Trichomonas ens. in die sisteem laat plaas. Hierdie is tot die voordeel van alle lewendehawe produsente. Aankopers kan na die diere se nuutste gesondheidstatus vra voor die aankoop van die diere.
  • Bevorder lewendehawe afslaers se status om op datum inligting vir hul voornemende kopers aan te bied deur hierdie tegnologie.
  • Diere kan van eienaarstatus verander by die veiling.
  • LEWENDIGE OPGRADERING van alle data kan d.m.v die internet en so gereeld as moontlik gedoen te word.
  • Jaarlikse vee gesondheids planne met kontantvloei projeksies kan deur die GMPBasic span gelewer word. Rig navrae oor die diensleweringskostes aan GMP.

------------------------------

Om u GMPBasic® CD, te bestel, kontak GMP by die e-pos besonderhede onder

Sel: 083 630 7181

Tel: 011 9544591

Bestel die GMPBasic sagteware

------------------------------

 

Abattoir

 

Contact Us