Ukutula Lion Lodge


Home page   ENGLISH


 

Ukutula Conservation Centre

Hoekom maak Ukutula gebruik van die GMPBasic traceability sisteem ?

Kontak Mnr Willi Jacobs, HUB van Ukutula Conservation Centre by:

Kommentaar:
Die wereld word al hoe meer bewus van unieke diere identifikasie. Daar word daagliks meer wetlike uitdagings aan kliëente, eienaars van diere, die algemene publiek.

Deur die 'GMP Traceability' sisteem te gebruik, word u diere se inligting aan die GMP sentrale databasis gekoppel.

Dit beteken dat u gedomestikeerde of wilde diere hier deur na gespoor kan word, ge-oudit kan word en geverifieer word deur die sisteem.

Kommentaar:
Elke dier in u besit behoort UNIEK ge-identifiseer te wees. Hierdeur kan elke dier geverifieer word duer een van 'n verskeidenheid 'identifiers' wat terug gespoor kan word tot u spesifieke dier.

http://ukutula.co.za/ucc/ 

Leeu bewaring

Leeus wat in aanhouding of in die wild op wildsplase gehou word se rekords kan bestuur word deur gebruik te maak van die GMPBasic® sisteem. http://ukutula.co.za/ucc/

GMP glo deur wildboere/produsente te ondersteun in die identifikasie van hul diere en die toevoeging van sulke diere tot die GMP sentrale databasis kan dit help om die onwettige handel en eienaarskap van die diere help bestuur om die beskerming van die diere te bevorder.

 


AFRIKAANS


 - Sagteware eienskappe -

Registreer as 'n gebruiker, stel u besonderhede op.
Registreer u eiendom besonderhede location.

Registreer elke dier met sy MIKROSKYFIE inplantaat.

Mikroskyfie inplantate  word gebruik in samewerking met 'n variasie van identifiseerders in die 'GMPBasic® animal management and traceability' sagteware sisteem

------------------------------

'n Paar GMPBasic ® Eienskape: 

Diere - unieke ID

Diere EIENAARSKAP

Diere GESONDHEID

Diere BEWEGING

Kalender beplanner

------------------------------

Contact - Horse info