|
AFRIKAANS
Spesifiek
ontwerpte ,GE-PATENTEERDE sagteware
vir gebruik met die ID Tags (GMPBasic™).
Die ID
Tag stel die sagteware in staat om
behoorlike rekordhouding van
IDENTIFIKASIE,
medikasie,
dragtigheidsstatus, gewigstoenames
ens vir individuele diere te
behartig nadat die
data deur die
relevante vee-eienaar gelaai is.
Visuele & EID
oorplaatjies en leesapparaat
wat in GMPBasic®
gebruik word

Skaap / Bok / Vark /
Volstruis
( KLEIN )
Hierdie kwaliteit Allflex
oorplaaitjie, bestaande uit
n mannetjie en wyfie
komponent,
met n laser gemerkte unieke 2 dimensionele
stafie-kode, ge-koppel aan n
sentrale databasis. Die mens
leesbare nommer maak die
lees van die oorplaaitjies
ook moontlik in dag tot dag
lewendehawe bestuur.
ID tags
lees meer.....
Oorplaatjies - bestel nou !
------------------------------
------------------------------

Beeste
( LARGE )
Hierdie kwaliteit Allflex
oorplaaitjie, bestaande uit
n mannetjie en wyfie
komponent,
met n laser gemerkte unieke 2 dimensionele
stafie-kode, ge-koppel aan n
sentrale databasis. Die mens
leesbare nommer maak die
lees van die oorplaaitjies
ook moontlik in dag tot dag
lewendehawe bestuur.
ID Tags
lees meer.....
Oorplaatjies - bestel nou !
------------------------------
------------------------------

Allflex Applicator, vra vir die "Universal
Total Tagger"
Hierdie hoė
kwaliteit oorplaaitjie aanwender vir die ID
tags. Die aanwender pas vir al drie die
oorplaaitjie groottes, maklik en lekker om te
gebruik !
lees meer.....
Aanwender tang - bestel nou
!
------------------------------
------------------------------
2-D Skandeerders
Hierdie skandeerders word in die hand gehou,
en dan d.m.v n
1. n USB koord wat die aan die
rekenaar gekoppel is stel die skandeerder in
staat om die kode te lees van ongeveer 10-20 cm
vanaf die oorplaatjie,
met n verlengings koord van
ongeveer 3- 7 m. Indien die
plastiese oorlaatjie baie
vuil is moet die met n
lappie of iets skoon gevee
word sodat die skandeerder
die kode kan lees na die
rekenaar.
2.
"Blue tooth" skandeerders met n werksafstand van
ongeveer 10 -
20 meter, maar moet
ook ongeveer 10-20
cm vanaf die oorplaatjie
wees om die kode te
lees. Indien die plastiese
oorlaatjie baie vuil is moet
die met n lappie of iets
skoon gevee word sodat die
skandeerder die kode kan
lees na die rekenaar.
lees meer.....
------------------------------
------------------------------
+

Visueele + EID kombo
oorplaatjies:
Die
EID oorplaatjie regs
word gemombineer met GMP ID Tag
wat links aangedui word. Die
visueele oorplaatjie is die
sisteem se anker nommer.
Kontak
GMP Traceability vir n
verduideliking oor hoe die
sisteem funksioneer en ook
vir die verskil van die
kombinasie oorplaatjie stel
teenoor slegs die visueele
oorplaatjies.
Combo - oorplaatjies -
bestel nou !
------------------------------
------------------------------
RFID stokleser in n
beskermende dra-tas verleen
mobiliteit
------------------------------
------------------------------

RFID vaste paneelleser
vir vaste oprigting by n
drukgang ens.
------------------------------
------------------------------

n Skoot rekenaar vir gebruik
in die veld by n werkstasie
of vanaf n voertuig se
enjinkap of iets soortgelyks
om toegang tot al u data te
kan verkry. (n mobiele
kantoor)
------------------------------
------------------------------ |
|

Hierdie koppel sal u
na die sagteware
bladsy neem.
(gebruikers terme en
voorwaardes geld vir
die gebruik van die
oorplaatjies,
mikroskyfies en
sagteware - lees die
besonderhede op die
webwerf by "legal"
------------------------------
------------------------------
Microsoft Surface Pro -
Rekenaar tablette

Wil u graag meer weet oor
Surface Pro
------------------------------
------------------------------
Mikroskyfies (EID)
en voorbeelde van lees apparate wat
moontlik in GMPBasic®
gebruik kan word
------------------------------
------------------------------

Demonstrasie van Mikroskyfie
grootte.
Mikroskyfie implantate word in kominasie met
verskeie ander identifiseerders in die GMPBasic®
animal
management and traceability sagteware
sisteem gebruik
- Foto bron 'You tube'
Mikroskyfie in n kat
(X-straal foto van n
kat - Wikipedia)
------------------------------
------------------------------

Voorbeeld van n RFID handleser
wat met mikroskyfies gebruik
kan word
------------------------------
------------------------------
Wil u meer weet aangaande mikroskyfie
tegnologie, besoek gerus die
WIKIPEDIA webbladsy
hieronder
http://en.wikipedia.org/wiki/Microchip_implant_(animal)
------------------------------
------------------------------
Geselskapsdiere
Kontak ons vir meer
inligting oor hoe om die GMPBasic®
bestuurs program te gebruik
vir geselskapsdiere
(perde, honde, katte)
Wildediere
Kontak ons vir meer
inligting oor hoe om die GMPBasic®
bestuurs program te gebruik
vir u wildediere
(olifante, leeus, herkouers,
renosters ens.)
Voėls
& eksotiese diere
Kontak ons vir meer
inligting oor hoe om die GMPBasic®
bestuurs program te gebruik
vir voėls
& eksotiese diere
(pappegaaie, reptiele, eksoties
ens.)
------------------------------
------------------------------
Kontak : ID Tags, Aanwenders,
Skandeerders
------------------------------
------------------------------
Oorplaatjies - bestel nou !

|