|
AFRIKAANS
------------------------------
MSD Dieregesondheid se deelname aan die Plaas na Abattoir waarde- ketting voordele:
MSD Animal Health, Suid Afrika,
voorheen bekend as Intervet Animal Health, Schering - Plough
Animal Health, het die
voortou geneem met die inisiatief om
een van die verspreider vir die
GMPTAGS se ID tags en GMPBasic
®
sagteware te wees.

MSD Animal Health
Private Bag
X2026
Isando
South Africa
1600
Local: 0861 838
838
T Direct: +27 11 923 9340
F: +27 11 392 3158
www.msd-animal-health.co.za
------------------------------
Tot datum, is daar geen ander univorme,
sentrale data basis sisteem soos die
beskikbaar vir die vee-eienaars, StaatsVeeartseny Departmente,
Wetstoepassers, lewendehawe afslaers,
voerkrale, slagpale,
vleisprosessering besighede en die
vleis handel sektor.
MSD, vertrou dat die
bekendstelling van die n belangrike
rol sal speel in die lewendehawe en
bestuurssektor in Suid Afrika.
Die oorplaaitjies is van die beste
kwaliteit produkte vanaf Allflex,
Europe, vir n belangrike funksie.
Die ID tags met hul unieke nommer
sisteem laat toe dat lewendehawe
eienaars kan deelneem in die periode
wat RFID (Radio frekwensie
Elektroniese Identifikasie sisteem)
nog net nie koste doeltreffend en
ook nie PRAKTIES genoeg is om
landswyd toe te pas nie. Die sisteem
stel lewendehawe eienaars in Afrika
om op n stelsel basis, met die beste
in die wereld te kan mee-ding.
Die oorplaaitjies ( ID Tags) is
beskikbaar vanaf deelnemende
veeartse, ko-operasies,
staatsveeartse.
------------------------------

|
|
------------------------------
Drie standaard groottes
oorplaatjies is geselekteer vir die
sisteem.
Klein
Medium
Groot
Die MSD Animal Health verkoopsspan
sal u bystaan om u oorplaatjie bestellings te
neem.
Vir hardeware en toerusting kan GMP Traceability
gekontak word by
support@gmpbasic.co.za
Die verskaffing van EID & RFID (elektronies
oorplaatjies) apparaat vir lewendehawe,
voerkrale, slagpales, kan GMP Traceability direk
gekontak word by
support@gmpbasic.co.za
Sel Kontak: 083 630 7181
Waarde toevoeging:
Diere gesondheids rekordhoudings
word al hoe meer van belang veral
met die wereldwye tendens van bio-sekuriteit,
na-speurbaarheid mbt. in-enting,
dip, ontwurm, en ander toetse en
prosedures. Hierdie is al hoe
belangriker vir gesonder, meer
effektiewer diere veral met die
uitdaging om die omgewing beter te
benut en om die produsent op die "grond"
te help behou.
Koste effektiewe aflaaibare sagteware (termes en
gebruiks kondisies bestaan in die
installasie EULA) is op
die internet beskikbaar, gaan na die
koppel :
GMPBasic
Aflaai
Hierdie koste effektiewe sagteware funksioneer in
samewerking met die ge-patenteerde
sentrale data basis sisteem. Die ID
Tags word in die sisteem
gerigistreer deur die eienaar en die
inligting kan dan deur die internet
na die sentrale data basis gestuur
word. Die ID Tags versprei deur MSD het elk hul eie unieke nommer per
dier.
------------------------------
Vir verdere inligting kontak asseblief
die MSD Dieregesondheid span by:
Local tel no : 0861 838 838
------------------------------
GMP Traceability:
Support
en navrae
Cell +27 83 630 7181
------------------------------
|