|
Vinnige Inligting
AFRIKAANS
1. ---------------------------
Vinnige inligting
Nuutste sagteware weergawe
Datum
Ge-Publiseer: 2013/03/14
Taal : Engels
*Aflaai grootte word bepaal deur spesifieke
aflaai komponente.
Ondersteunde bedryf sisteme:
Windows 2000; Windows 2000/3 Server; Windows XP,
Vista, Windows 7
Vista en Windows 7 mag dalk moeiliker installeer
a.g.v hul ekstra sekuriteits vlakke.
Vir hulp Kontak GMP:
Prosesseerder:
1 GIG MHz (P III) +
Harde skyf:
Kies n hardeskyf met n minimum van 5G vry
spasie
Ram: 1 Gig +
2. ---------------------------
Voorvereistes
3.
---------------------------
Die volgende sagteware pakette moet
ge-installeer word op u rekenaar voordat u die
GMPBasic ™ op u rekenaar installeer. Hierdie
voorvereistes is almal gratis aflaaibaar. U kan
verifieer of hulle reeds ge-installeer is deur die
volgende::
4. ---------------------------
1. Kliek Start op die
"taskbar"
2. Selekteer "Control Panel"
van die "menu"
3. Kliek Add/Remove Programs
4. Indien enige van die programme ge-installeer
is op u rekenaar sal hulle hier gelys wees.
Indien nie, laai die volgende installasies onder
af.
Indien die plaaslike internet konneksie te
stadig is, kan u die GMPBasic met die
komponente teen n bekostigbare bedrag op n CD
/ geheue stokkie gekoop word vir vinnige installasie.
Installasie Gids
(Installation
Guide)
(Termes & Kondisies geld vir
gebruik van die GMPBasic™
program)
5.
---------------------------
Windows
drywers en sequel databasis platvorms vir GMPBasic sagteware
Stap 1.

.Net Framework 3.5
(XP, Vista, Windows 7)
.Net Framework 4
(Vista, Windows 7 & 8)
Stap 2.

Windows XP / Seven
Microsoft SQL 2005 Express SP4 -
32 bit & 64 bit operating systems (54.7MB)
OF
Windows Vista, Seven, Eight
Microsoft SQL 2008 R2 Express SP2 - 32 bit operating systems (108MB)
Microsoft SQL 2008 R2 Express SP2 - 64 bit operating systems (122MB)
(sodra die "link" hierbo
geselekteer is kies een van twee opsies 1. Run (installeer
direk in u masjien in), 2. Save (vir swak
internet konneksies) "Download" die daarna
in u rekenaar in)
Stap 3.

GMPBasic Program Aflaai
GMPBasic v1.5.20 Volle weergawe(18.6MB)
------------------------------
U kan vir ondersteuning skakel na:
083 643 5456 of
083 630 7181
(Indie u n
NUWE
GEBRUIKER
is sal u die volgende Stappe 1. -
Stap 3. moet aflaai en installeer)
Selekteer "Save" wanneer u deur
die program gevra word en "save" die aflaaibare l๊er
in u rekenaar.)
Daarna moet u die "extract and open / run the setup
file" opsie op die l๊er gebruik.
------------------------------ |
|

6. ---------------------------
EERSTE MAAL GEBRUIKERS
Wanneer u die desktop
ICON van GMPBasic geselekteer het moet die EERSTE
keer se registrasie bladsye ingevul word. Vorige
gebruikers moet nie weer die opsie herhaal nie. Hul
data word vanaf hul "backup" files terug in die
GMPBasic program ingetrek. Selekteer weer die
GMPBasic ICON. Nou sal u n 4 seksie sleutelkode moet
intik.
Gebruikers wat internet konneksie het moet die
"MANAGEMENT" opsie selekteer. Hierna moet die "Renew
GMPBasic license" opsie gekies word. Plaas u "user
name" en "password" in die spasie aangedui. Volg die
opsies deur na die volgende afdeling. Selekteer die
no 1. "internet license renewal" opsie. Wees
asseblief geduldig, hierdie proses neem n paar
minute om te voltooi. Wanneer die lisensie hernuwing
voltooid is, maak al die opsies toe. Selekteer weer
die GMPBasic ikon op die DESKTOP, vul u "user name"
en "password" in.
Hierna behoort u die GMPBasic program te kan gebruik.
Lees deur die "help file" of kontak support vir hulp
om "SETUP" ens. te help. Indien u GMPBasic sisteem
nie behoorlik wil oopmaak of wil werk nie, kontak GMP
om n hulp sessie te re๋l.
Die sessie mag n hulp fooi insluit wat eers betaal
moet word vir afstandsondersteuning.
Opgradering installasies
benodig nie weer dat STAPPE 1-2 herhaal word nie.
Gereelde program verbeteringe word
aan die program verrig.
Verseker dat u op ons e-pos lys kom sodat ons u
hiervan in kennis kan stel.
GMP support - Verskaf asseblief besonderhede hoe om
die sagteware aan te koop
7.
---------------------------
Applikasie aflaai
Verseker dat indien u
rekenaar deel is van n klein of
groot besigheid, regering of
ander instansie rekenaarnetwerk
dat u netwerk u toelaat om die
applikasie op u rekenaar te laai.
Verskeie besighede het "FIREWALL" protokols in plek
wat keer dat sagteware afgelaai
mag word van die internet.
Indien u onseker is hoe die installasie moet geskied,
lees gerus deur die stap vir
stap inligtingsblad
8.
---------------------------
Sou die
"download" aksie via INTERNET te
lank neem is die volgende opsie
die beste om te volg.
n CD / geheue stokkie weergawe wat vinnig
installeer is beskikbaar vir
aankope vanaf
GMP ondersteuning
Die CD / geheue stokkie weergawe is beskikbaar teen n
koste van R195.00 ( BTW &
posgeld uitgesluit ) in Suid
Afrika, Lesotho, Swaziland,
Botswana, Zimbabwe, Namibia (
Namibia boere wie lewendehawe
uitvoer na Suid Afrika )
9. ---------------------------
GMP ondersteuning
Ondersteuning en navrae
Cell +27 83 630 7181
Installasie
Gids - PDF
------------------------------

|