|
AFRIKAANS
GMP Besigheids Pas
    
    
    

GMP
Sentrale Databasis
Abattoir

|
|
Die program kan die gelyktydige
bestuur van
Lewendehawe en n abattoir proses, Wildbestuur,
Geselskapsdiere, Voeėls,
Reptiele en ander diere
behartig.
Hierdie sisteem akkommodeer data
berging en bestuur tesame met n
sentrale databasis. Inligting word op na die
databasis gestuur asook daarvan afgetrek na die
rekenaar applikasies van geregistreerde
gebruikers van die GMPBasic bestuursisteem. Inligting
word gebruik deur met die internet te konnekteer
alhoewel gebruikers nie met die inter
gekonnekteer hoef te wees nie om hul daaglikse
bestuur rekords te laai en te gebruik nie.
Gereelde internet kommunikasie met die databasis
word aanbeveel as n ekstra opsie om hul data
veilig te stoor.
GMP Beesboere
GMP Skaapboere
GMP Bokboere
GMP Volstruisboere
GMP
Varkboere
------------------------------
|