|
AFRIKAANS
►
GMPBasic®
AFLAAI
e-pos: Sagteware /
Aflaai kontak
R900.00 Jaarlikse lisensie fooi

GMP Traceability doen sy eie
programmering in huis.
Hierdeur is ons in staat om
volgens mark tendense te
groei tot voordeel van ons
sisteem gebruikers.
GMPBasic Screen Shot
Die GMPBasic ®
sagteware EN aflaai is
beskikbaar in twee formate:
1.
n Geheue stokkie is
bekombaar met die program om
op u rekenaar te installeer.
Die is vir rekenaars waar
daar nie Internet beskikbaar
is nie.
2.
Die weergawe kan ook vanaf die internet
afgelaai word.
Beide weergawes laat
opgradering van sekere
inligting vanaf GMP
Traceability deur die internet.
GMPBasic ® Program
'n Internet ge-baseerde
opgradering van die program is
beskikbaar vir hierdie
gebruikers.
Dieregesondheid en verwante
artikels word op die webtuiste
geplaas of na GMP gebruikers
versend.
Bestel u GMPBasic ®
geheue stokkie.
n geheue stokkie word
verkoop teen R195.00 elk
(BTW uitgesl.)
(Suid Afrika)
Die
GMPBasic ® gepatenteerde
lewendehawe identifikasie,
na-speurbaarheid en
bestuurssagteware is ontwerp om
met die GMPTAGS te funksioneer.
Die peutersigbare, nie
herbruikbare visuele
oorplaatjies is gekoppel aan die GMP Traceability
SENTRALE DATABASIS.
Die ID
tags word versprei deur GMPTAGS &
MSD Animal Health ,
Suid Afrika.
Die GMP identifikasie ID Tags
word almal vervaardig met hul
eie unieke reeks nommers wat
almal in die GMP Databasis
gestoor word.
Bedrog, onregmatige gebruik van
nie - GMP gemerkte oorplaatjies
word deur die sentrale sagteware
gemoniteer en bestuur.
Foutiewelike of onwettige
gebruik van die oorplaatjies
word deur die sisteem
gemoniteer.
-
Registreer eienaar
besonderhede
-
Stel kampe of diere groepe
op
-
Stel 'Dispatch' besonderhede
van klieente op
-
Stel 'Suppliers',
verskaffers se besonderhede
op
-
Registreer diere
-
Weeg diere
-
Voeg dragtigheids status by
-
Behandeling rekords
-
Hou aanmeldbare / erosie
siektes
-
Versend diere na volgende
bestemming
-
Skep excell verslae
Support from
GMPBasic
|
|
Sagteware
Eienskappe
-
Registreer as
n gebruiker,
stel jou besonderhede op
Registreer jou eiendoms
besonderhede.
Registreer elke dier met sy tag (
GMPTAGS en ID Tags versprei
deur MSD Animal Health).
-
Registreer
die diere se besonderhede.
Registreer die mediese of
prosedures toegepas.
-
Registreer roetine
prosedures wat toegepas was b.v. In-entings,
ontwurming, dip, inspuitings,
bloed kolleksie ens.
Registreer die dier se status b.v. 'active,
quarantine, dead,
sold' ens.
-
Dragtigheid
en Geboorte status
Dam / Sire status
-
Volstruis
besonderhede en bewegings
rekords
ADG - (GDT) Geboorte tot speen -
gewigte
-
CVerandering
van eienaarskap
(verandering van lokasie)
-
Aanmeldbare
siekte rekords of EROSIE
siektes vir die potensieele nuwe
eienaar
(boer, backgrounder, voerkraal, abattoir,
vleis prosesseerders =
menslike voedsel ketting
protokolle)
-
Veeartse kan
hul lewendehawe klieente se
toets resultate beskikbaar
stel in sake toetse soos b.v. TB,
BM of Trichomonas
ens. Die is tot die voordeel van
alle lewendehawe
produsente wat die toetse
benodig deur die eienaars.
-
Kan
lewendehawe eienaars help om
die inligting beskikbaar te
stel aan hul klieente.
-
Voeg waarde
by deur die diere gesondheid
aan nuwe eienaars beskikbaar
te stel.
-
Diere kan
van eienaarskap verhandel
word by die veilingskrale
d.m.v die internet en 3G internet
konneksie.
1. Veeartse kan betrokke wees met
hul klieente en die se diere se
toetse indien by laboratoriums. Elke
dier se unieke nommer word teenoor
die toetse gereflekteer. Die veearts
/ produsent kan die toets resultate
in die GMP sisteem aanteken.
2. Die resultate kan ook elektronies
vanaf die IDEXX "LIMS" sisteem
automaties na die GMP sisteem in getrek
word. Die word outomaties vanaf die
GMP sentrale databasis ingetrek
sodra die inligting vanaf die
laboratorium vrygestel is
Hierdie stel die eienaar in staat om
die inligting beskikbaar te stel aan
belangstellende kopers vir
reproduksie or vir gesonde diere vir
voedsel produksie.
Deur hierdie kan die veilingstatus
verander van:
"ONBEKENDE
VOETSTOOTS STATUS na BEKENDE STATUS"

|