|
AFRIKAANS

GMP
sagteware bestuur vir u kat
telery

Neem n mooi foto of twee van
u kat en plaas dit teenoor
die kat se GMPBasic
®
rekords.
Hierna kan die inligting
opgelaai word van u rekenaar
na die
GMP sentrale databasis.
Met n gebruikers lisensie,
sal u die dier se data kan
besigtig, vir vriende, u
veearts, by n skou of kat
hotel aan die eienaar kan
illustreer ens.

Plaas u teelwyfies se teelrekords, geboortes en rekords
van hul afstammelinge hierin, hul moeder en vader
opkoppelinge in die siteem.
------------------------------
GMPBasic
® Eienskappe:
-
Diereunieke ID
-
Diere EIENAARSKAP
-
Diere GESONDHEID
-
Publieke GESONDHEID
-
Diere BEWEGING
-
Plaaslike HANDEL
-
Internasionale HANDEL
(Volstruis, Wol ens.)
-
Kalender Beplanner
-
Skoue / KOMPETISIES
-
Diere KWALITEIT
-
Bio SEKURITEIT op die plaas en verder
-
Dierlike produk
NASPEURBAARHEID
-
PRESISIE beplanning
-
PRESISIE bestuur
-
The
next generation Livestock
management benchmark
-
State
Veterinary Offices
involvement
-
Owner
compliance, certification,
accountability
-
PRECISION planning,
management
------------------------------
Die
GMP kodes is gestandardiseerd om:
Die nommers word vanaf die
sentrale databasis aan die
eienaar gelewer. Hierdie
identifikasie unieke nommer
kodes is ook vir spesifieke redes
gestandardiseerd.
Vir verdere besonderhede oor
hoe u in die nuwe
wereldstandaard van
diere identifikasie en
handeldryf kan deelneem,
kontak asseblief vir :
------------------------------
------------------------------
support@gmpbasic.co.za
------------------------------ |
|
- Foto bron afkomstig van
'You tube'
Mikroskyfie implantate kan
saam met n verskeidenheid
van identifikasie opsies
soos fotos en DNS in
die GMPBasic®
dierebestuur en
naspeurbaarheid program
gebruik word

Mikroskyfie in n kat
(X-straal foto van n
kat - Wikipedia)

Wil u meer te wete kom oor
mikroskyfie tegnologie, gaan
na die WIKIPEDIA webbladsy
hieronder
http://en.wikipedia.org/wiki/Microchip_implant_(animal)
------------------------------

------------------------------
Die GMP HR ID
Kodes vir gebruik saam met
Mikroskyfies kan bekom word vanaf GMP en gekoppel word
aan die dier se rekords
vanaf geboorte of eerste
registrasie in die GMPBasic
® diere sisteem.
RFID stokleser as
n voorbeeld wat
mikrodkyfies kan
lees n
RFID stokleser om
MIKROSKYFIE nommers
mee te lees en in
die GMPBasic
®
sagteware sisteem in
te trek.
Wil u meer te wete kom oor
mikroskyfie tegnologie, gaan
na die WIKIPEDIA webbladsy
hieronder
http://en.wikipedia.org/wiki/Microchip_implant_(animal)
Die GMP Kode vir MIKROSKYFIE bestuur is bruikbaar
vanaf die eerste dag van geboorte en kan tesame teenoor die
dier se DNS rekords gevoeg word in die GMPBasic
®
sisteem.
www.dreamstime.com
www.photolia.com
Verifieër
die dier se
nommer
------------------------------
Die GMP HR Kode is geregistreer om in die
GMPBasic
®
sentrale
databasis sisteem gelaai te
word. Hierdie nommer is uniek en individuele
nommers per dier bevat is
ge-patenteer en onder
handelsmerk beskerming en
kopiereg beskerm.
------------------------------

|