AFRIKAANS
------------------------------
LNR (Landbou Navorsingsraad)

Die LNRse DNS afdeling het
saam met GMP en die Staats veeartseny, Gauteng
streek n loods projek gedoen
n Boer on die Hammanskraal area was geselekteer,
gekonsulteer en onderneem om betrokke te wees.
------------------------------
1.
Mev. Dorah Matlou se besonderhede was in haar
PROFIEL in die GMPBasic sagteware sisteem
toegevoeg.
2. Mev. Matlou se diere
was geprosesseer met die volgende produkte en
toetse:
a. ID Tag (GMPTAG) was aan elke dier se oor
gevoeg.
Elke dier se individuele
data was teenoor die se ID
Tag gelaai.
Die blou tag (oop punt,
herbruikbare, nie-
permamnent of permanente
visuele nommer nie)
vs
die ID Tag (Geel GMPTAG) op
die regter kant (linker oor).
Die oorplaatjie is nie
herbruikbaar nie, PEUTER
sigbaar, met n unieke mens /
masjien leesbare nommer en
kode.
Hierdie is gekoppel aan die GMPBasic
SENTRALE DATABASIS waarby
van die Staats veeartseny
afdelings blootstelling
gehad het en gebruik vir
aanmeldbare siektes met vee
eienaars in hul streek. Hul
het al data hiervandaan op
gestuur na die sentrale
databasis.
------------------------------
b. LIDCAT
sterthaar monsters
met haar follikel punte by
vir goeie DNS materiaal van
elke dier.
------------------------------
c.
Die Staats veeartseny dept.
het bloed monsters getrek
vir die toets van BM (besmetlike
misgeboorte). Die was
uitgevoer deur Mnr. Ali Masipa
se span (DGT = Diere
gesondheids tegnoloog)
------------------------------
d. Elke LIDCAT
monster was op rekord
geplaas, teenoor die dier in
GMPBasic en die databasis.
Elke sakkie word ook met n
peutersigbare seel toegemaak
en dan na die LNR gestuur
vir berging en toetsing
later indien nodig. Hierdeur
word kostes tot slegs die
materiaal en stoor kostes
beperk. Ongeveer R20.00 per
dier. Volledige toetse kos
ongeveer R 150.00 per dier.
------------------------------
e. Die unieke
ID Tag
nommer op elke dier was ook op die twee gepaarde
LIDCAT sakkies gemerk.
------------------------------
f.
Hierdie duplikaat stelle
per
dier word dan na die LNR, te
Irene kantore in Pretoria gestuur. Die LIDCAT
stert weefsels monsters word
daar gerigestreer en in twee
aparte geboue in veilige
bewaring gestoor tot benodig
word.
------------------------------
g. HET
u geweet dat
u
diere ge-identifiseer kan
word vir die volgende sake:
-
veediefstal gevalle
- Ouerskap bepalings
- Inteling bepaling
------------------------------
h. Elke dier
was ook voorkomend inge-ent
teen n reeks aansteeklike
siektes.
------------------------------
i.
Diere se gewig
rekords was gemeet d.m.v die vark / bees gewigs
maatband. Hierdie gewigte
was dan ook teenoor elke
dier se profiel gelaai.
Gewig rekords word gebruik
om te bepaal wat die dier se
groei vermoeens of
liggaamsgewig is op n sekere
stadium in n seisoen. Die
kan ook gebruik word om
speengewig te bepaal asook
kritiese paar massa te meet
vir eerste dek verse.
------------------------------
j. Die span teenwoordig op die dag.
WEL GEDAAN MEV. MATLOU !
U vee is nou op die
groeiende lewendehawe
databasis bygevoeg.
------------------------------
k. Mev Dorah Matlou,
illustreer dat haar selfoon
opvangs het in die bosse op
die plaas. Swak ontvangs
maar nog genoeg.
------------------------------
Vir verdere iligting oor die LIDCAT
prosedures kontack asseblief:
ARC
Project Page
------------------------------
Vir
besonderhede aangaande die ID Tags
en GMPBasic sisteem gebruik
die bogaande kontak
inligting.
------------------------------
Gesondheids produk
evaluering:
Wil u graag weet wat dink
ons van n geregistreerde
produk ?
Wil u advies ontvang oor die
geskikste produk vir u kudde
in ons opinie ?
Kontak ons, verskaf sekere
inligting aan ons en dan sal
ons vir u kan bystaan.
Implementeer die GMPBasic sisteem
en ons sal u met die
bostaande produk advies
diens kan bystaan.
------------------------------
|
------------------------------
ID Tag, LIDCAT (DNS
materiaal) kolleksie en ander
toetse en prosedures op die dag
gedoen.

DIe
inligting word in die GMPBasic ®
lewendehawe rekenaar program
gelaai.

Goeie kopklamp met goeie kop
beheer. Die vergemaklik die
hantering met minder stres en
beserings aan diere en
hanteerders.

Bloed monster, DNS, produkte
entings vir siekte beheer.
Indien akkurat in die veld
gelaai word maak dat daar nie
onnodige dubbele werk later weer
by die kantoor hoef te geskied
nie.

Beeste se stert hare met wortel
materiaal wat later vir toetse
gebruik kan word.

Diere weeg, ent in n goeie
drukgang sisteem. Al is dit
mobiel.

Die lede van die loods projek

Mrs Dorah Matlou,
wys hier dat haar selfoon sien
het. Die sein was swak maar
voldoende vir die GMPBasic
sisteem om met die sentrale
databasis te kon kommunikeer en
die data suksesvol, sommer so
vanuit die veld op te stuur !!!
------------------------------
Plaas u bestelling van LIDCAT toets stelle by:
Rachelle - 083 630 7181
contact@gmpbasic.co.za
------------------------------
 |