Weeg Funksies

Kwaliteit Weegkratte en bekostigbare hantering gereedskap is van kardinale belang om lewendehawe veilig en effektief te kan weeg en hanteer.

Personeel en diere se veiligheid asook "nie wreedaardige hantering" van diere is n kritiese nie-onderhandelbare benadering vir "GMP" standarde.

Die GMPBasic sagteware laat toe dat mens gewigte vanaf n papier rekord kan intik teenoor die dier OF dat n verskeidenheid skale soos b.v. die AE 202 aan die rekenaar gekoppel kan word sodat die gewigte elektronies teenoor die dier se rekords in GMPBasic gelaai kan word

1.   Ons vertleen bystand met n behoefte bepaling vir u vee besigheid.

2.  Reiskostes em installasie fooie word verskaf.

3.  Finale installasie en oprigting fooie word finaal ingesluit.

4.  Vir vee-eienaars wat hul eie kratte wil bou, kan ons help met aanbevelings oor hoe die skaal gekoppel hoort te word.

5.  Vir vee-eienaars wat n "volledige" produk gelewer wil he kan na die web gaan en na vervaardigers soek wat sulke kratte bou en af lewer.

6.   Die platvorm soos regs heelbo aangedui is meer geskik vir die weeg van volstruise en EMU's.

 

Elke vee-produsent word gewoonlik per karkas slag-gewig en gradering n prys betaal op die dag by die slagpale.

Die GMPBasic stel U die vleisprodusent in staat om u vee te weeg voor versending ("DISPATCH") na die slagpale vir:

 a. Gewigsverifieering vs die abattoir skaal
   b. Individueele vee IDENTIFIKASIE
   c. Individueele vee slag-gradering
   d. Gradering verifikasie per dier
   e. Individueele gewig en verkoopswaarde
   f. Bemagtig vorentoe / tru oudit proses
   g. Verminder "karkas krimping"
   h. Ge-Detaileerde abattoir verslag na produsent
   i. Verbeterde PRESIESIE "boerdery"

-------------------

Abattoir voordele:

Verskaf n regverdige balaans Sisteem vir beide abattoir en produsent.

1. Abattoir kan skaal akkuraatheid verifieer
2. GeDetaileeerde verslag aan produsent
3. Verbeterde diens aan produsent
4. Bewys "eienaarskap - naspeurbaarheid"
5. Hulpmiddel teen veediefstal
6. Verhoogde waarde toevoeging aan die HANDEL AFDELING

Algemene kommentare:

Die afgeronde vee word gelewer aan n ABATTOIR, die nommers word elektronies ingevoer of geskandeer of ingetik in die abattoir se GMPAbattoir register.

Die karkas kan nou met n nommer gemerk word wat aanvoeg by die vee se unieke nommer Patent en kopiereg beskerm) en kan dus nie verwar word met n ander dier nie. Hierdie nommer word dan ook gebruik om enige dispute wat mag onstaan tussen produsent en abattoir mee te finaliseer.

--------------------

Vee produsente is nou in n gunstige posisie om vir die abattoir te vra om die unieke nommers in te sluit in hul Abattoir verslae aan die produsent. Hierdie sisteem stel die abattoir ook in staat om bewys te lewer aan die produsent dat die dier se identiteit en data korrek gestaaf is.

Alle vee wat positief ge-identifieseer is met BM (Bees aansteeklike misgeboorte) en
TB (Bees Tuberkulose) kan nou deur die sisteem op rekord gehou word in die sentrale databasis en deur n proses uit die kuddes verwyder word.So ook kan die vleis nog steeds deur goedgekeurde prosesse in die voedselketting benut word. Hierdeur word voedselveiligheid bevorder tot almal se voordeel.

Hierdie vee mag nie her- verkoop word aan ander onwetende vee eienaars, veilingskrale, slappales en voerkrale nie. Die diere moet deur die eienaar aan ngoedgekeurde abattoir gelewer word binne n bestek van 2 jaar. Daar word die karkasse dan deur n spesiale koue-proses geplaas om beskikbaar gestel te kan word.

--------------------

 



Wil u u eie weegkrat bou ?
 



n Voorbeeld van n elektroniese skaalleser wat gebruik kan word - bou die basis self en koop self die silwer tas aan



Weegkratte soos die kan u self bou of aankoop, ons skale kan hieraan gemonteer word



Basiese platvorms soos die kan u bou en bo-op die koste effektiewe skale plaas



n Voorbeeld van hoe n krat wa gepas is vir skape, bokke en varke hoort te lyk.

 

 

 

-------------------

Kontak asseblief gerus vir Rachelle van GMP Naspeurbaarheid by:

--------------------

Navrae en ondersteuning 

Cell +27 83 630 7181

 

--------------------

Contact Us