Home page   ENGLISH

GMPTAGS vir Beeste, peuter sigbare, nie herbruikbare lewendehawe oorplaaitjies

------------------------------

Voorbeelde:

      Oorplaatjies - bestel nou !

MSD Animal Health ID Tags (Klein)
Pryse @ u plaaslike handelswinkel

Beeste
Peuter sigbare lewendehawe oorplaaitjies

Die nuutste leier tegnologie in laser merk word gebruik om die oorplaaitjies te merk.

Laser straal merk is 40 keer meer houbaar as "hot foil stamping" en word gewaarborg vir vyf jaar.

Laser straal merk laat meer opsies beskikbaar om plaaitjies te merk bv.
2-D kodes, logos ens.

Hierdie Laser merk kombinasie is die naspeurbare identifikasie van die oorplaaitjies wat ook d.m.v. die sagteware vir lewendehawe bestuur in die GMPBasic beskikbaar stel en wat d.m.v. die internet van een eienaar na die volgende gestuur kan word. (Patent in registrasie)

 

MSD Animal Health Verkoops Bestuurders

 

Oorplaatjies - bestel nou !

------------------------------

 

 

 

 

 

 

 


AFRIKAANS

------------------------------

Die unieke 2-D kode is gekoppel aan die Lewendehawe gesondheid databasis. Die unieke 2-D kode kan dmv die masjien leesnare kode na die GMPBasic ™ sagteware vir registrasie doeleiendes. Hierdie 2-Dimensionele stafie kode is uniek in die databasis.

Die mens leesbare kode bv. C01 1 is gekoppel aan sy unieke 2-D kode op die mannetjie oorplaaitjie.

Sodra die ID tag geregistreerd is in die GMPBasic ™ sagteware, en gerigistreer is in die diere gesondheid sentrale databasis begin die diere se elektroniese rekord sisteem.

Kwaliteit maak die verskil!

GMP identifikasie lewer die kwaliteit wat u kan sien, voel en op vertrou.

Die GMP voordeel is egte waarde wat baie belangrik is vir vee-eienaars.

In ons doelwit om die behoeftes en toekomstige benodighedes te verstaan wat die lewendehawe sektor verder gaan be-invloed, doen ons gereeld navorsing en ontwikkeling.

GMP is in die lewendehawe sektor en is toegewyd na programme en verhoudinge wat die voedsel ketting se waarde versterk.

GMP maak gebruik van enige produkte van Allflex, Aleiss, Dalton, Trutest, Gallagher, Pratley of enige ander verskaffer van produkte wat kan voldoen aan die GMP standaarde.

 

------------------------------

 



Hierdie koppel sal u na die sagteware bladsy neem.
(gebruikers terme en voorwaardes geld vir die gebruik van die oorplaatjies, mikroskyfies en sagteware - lees die besonderhede op die webwerf by "legal"

Kontak : ID Tags, Aanwenders, Skandeerders

Oorplaatjies - bestel nou !

------------------------------

Contact Us