AFRIKAANS

Microchip Implant  - Foto Bron 'You tube'

 Mikroskyfie implantate word in kominasie met verskeie ander identifiseerders in die GMPBasic® animal management and traceability sagteware sisteem gebruik

Feline Microchip Implant

Mikroskyfie in n kat
                   (X-straal foto van n kat - Wikipedia)

Mikroskyfie skandeerder (RFID leser)

Voorbeeld van n hand model RFID skandeerder vir die lees van mikroskyfies

Will u graag meer te wete kom oor mikroskyfie tegnologie, besoek die WIKIPEDIA webbladsy:

http://en.wikipedia.org/wiki/Microchip_implant_(animal)

 

------------------------------

 

Kontakct : Microskyfies  & Mikroskyfie Skadeerders

       

------------------------------


 

 

 

 

 

 

 


 

Mikroskyfie apparaat


Mkroskyfies is passiewe elektroniese identifikasie apparate (EID). Hierdie mikroskyfies is beskikbaar in n verskeidenheid van vooroms nl. glas, silikoon of plasties bedekte subkutane (onderhuidse) implantate.

Akkuraatheid selfs in moeilike omstandighede


Mikroskyfies is n addisionele methode van identifikasie soos b.v. fotos, DNS profiele. n Mikroskyfie het beide vordele en nadele:

Nadele:
- Duur
- Benodig chirurgiese 'skoonheid' vir implantasie
- Is nie sigbaar met die oog nie
- Benodig duur RFID leesapparaat
- Kan migreer (skuif onder die vel rond)
- Kan onaktief raak sodat geen nommer leesbaar is met n RFID leesapparaat

 

Addisionele voordele:

- Akkurate data inname in moeilike omstandighede
- Verbeter unieke identifikasie
- Verloor nie soos eksterne oorplatjies nie
- Kan in n sagteware program ingesluit word

- Kan in alle diere spesies gebruik word

Die program wat vir u werk en waarde toevoeg !!

------------------------------

Die GMPBasic ® sisteem is huidiglik eenvoudig loshande voor enige beskikbare soortgelyke sisteem in die wereld.

 

Ons glo dat in die toekoms sal alle diere bestuur word met die  GMPBasic ® management system.

 

------------------------------

 

 

Contact Us