GESONDE LEWENDEHAWE

------------------------------

Het u geweet:

  • Die program is ook vir gebruik deur :

  • Veeartse, Staatsveeartse en DGT

  • Indien u nie internet toegang het nie:

  • gaan na u veearts en vra vir hul hulp vir internet toegang

  • Die program kan gelaai word van die CD of Geheue stok

  • n STOOR funksie is beskikbaar vir die inligting

  • Die data kan vervoer word dmv. n geheue stokkie:

  • na n ander rekenaar waar daar wel internet toegang is

  • Met u toestemming:

  • Kan U plaaslike veearts betrokke raak en vir u diens

  • u diere ook hierdeur te bestuur vir u

  • Kry u veeartskliniek om u profiel te administreer

  • Die Veearts kliniek se personeel kan dalk ook help

  • U konsulterende veearts kan:

  • Toetse byvoeg teenoor u diere

 

Tot op datum, is daar geen eenvormige, sentrale databasis sisteem soos die vir die lewendehawe sektor in Suid Afrika (kommersieël, opkomende en kommunale boere) wat beskikbaar is vir die lewendehawe sektor, Staats Veeartseny departement, Wets toepassings be-amptes, veiling afslaers, voerkrale, abattoirs, vleis verwerkings aanlegte en die vleis handel sektor, soos wat GMP Traceability aanbied nie.

Die hoë kwaliteit identifikasie oorplaatjies word deur n bekende internasionale vervaardiger van Europa verskaf vir die sisteem. Die oorplaatjies met hul nommering sisteem laat toe vir die beskikbaar stelling van bekostigbare visuele oorplaatjies teenoor EID oorplaatjies wat minder bekostigbaar is vir die algemene produsent. RFID leser tegnologie is nog eintlik onbekostigbaar vir die gemiddelde Suid Afrikaanse produsent met minder as 100 beeste en 1000 skape.

Die GMPTAGS se ID oorplaatjies is beskikbaar by deelnemde ko-operasies en veearts klinieke.

------------------------------

 

 

------------------------------

Watter lewendehae siekte toetse kan vir u bestuur word:

  •  Bees Virus Diarree ( Konstant besmet) draer diere

  • Brucella bovis

  • Brucella ovis

  • Bovine tuberkulose

  • Enige siekte toets resultate wat terug ontvang is

------------------------------

Vir verdere besonderhede kontak GMP Traceability of u veearts

------------------------------


GMP Traceability: Ondersteuning en navrae  

Cell +27 83 630 7181

------------------------------

Contact Us