AFRIKAANS


Veilingprys vir
Swartkop Dorper Ram

Alle ramme is dmv die Unieke MSD Animal Health "ID tag" gemerk. Hierdie tag nommers is in die sagteware program gebruik om alle behandelinge, gewigte gedurende die fases aan te teken.

Die tags is "Nie - herbruikbaar", hierdeur waarborg die sisteem dat geen verwarring ontstaan mbt n ram se identifikasie.

KLK ( Karakoel Landbou Ko-operasie ) was die verantwoordelike lewendehawe afslaers vir die veiling.

Die ramme kan gesien word hoe hulle rusitig in hul veilingskampe staan.

Die normale temperature in die Noord Kaap varieer tussen 28 - 45 grade selcius ( BAIE WARM ! )

Die GMPBasic program was gebruik om die gewigte  en voorbereiding van die grafieke voor te berei. n Tiepiese voorbeeld kan gesien word by die "Weighing is knowing" skakel in die linker kolom.

Die hoogste prys behaal is R28 500

Fotos was verskaf deur Mnr Pierre Engels

Veilingsafslaers of Veeartse wie dalk meer wil weet oor die funksionaliteit is welkom om kontak te maak by Veilingskraal blad

Fals nommers sal uitgewys word en die gebruikers daarvan sal daarop gewys word om te verseker dat verkeerde nommers nie per-abuis ingetik word nie.

 

 

 



Foto 6

Foto 7
Ramme in die skaduwee

Foto 8
Stoet besonderhede

Foto 9
Ramme opgeveil deur KLK