AFRIKAANS

"Allflex" Nguni Kalf :

"Allflex", was die eerste kalf wat na geboorte gemerk was met n GMP ID oorplaaitjie en in die sisteem gelaai was.

Al die kalf se besonderhede was in die sisteem gelaai.

A tagged calf      A pregnant cow

 

Heifers      A uniformly grouped batch

 

Auction attendee's vehicles     Auction cows

 

Auction Tent     A GMP auction held in a tent

 

A cow and calf      Cow and calf 2

 

MSD Animal Health     MSD Products

 

Auction internet pay point 

-------------------

Word deel van die GMP naspeurbaarheids en bestuurs sagteware platvorm. Klop die SUID AMERIKAANSE golf.

-------------------

Support en navrae  

Sell +27 83 630 7181

-------------------

 

 

- Wie is "Allflex" -
  • Die kalf was toe vernoem as 'Allflex' na die oorplatjies wat in die GMPBasic sisteem gebruik word.
  • Mnr Chris Asmal, se Nguni kudde. Die oorspronklike getalle was ongeveer 300 diere van alle groottes en ouderdomme. Die het op stadium gestaan by ongeveer 500 diere.
  • Sy kudde veiling was gehou in 2008. Vir verdere inligting kontak      Allflex kalf

Rachelle by : 083 630 7181

-------------------

Die hele kudde was getoets vir Brusellose (B.M) en Tuberkullose (T.B) deur die staats veeartseny departement
BM toetsing van Bees kuddes 

 

-------------------

Die beeste was in eenvormige groepe gesorteer n paar dae voor die veiling. Elke groep was gemerk d.m.v koue brand ysters wat in silver verf gedoop word.

-------------------

Elke groep is op hul beurt in die veilings tent ingebring. Belangstellende kopers was op bamke in n sirkel vorm binne in die tent gehuisves. Die diere was dan deur die afslaer van die dag opgeveil.

-------------------

Koeie met suipkalwers was bymekaar gehou in hul groepe. Koei en kalf is as n eenheid opgeveil. Al die diere was natuurlik in die GMPBasic geregistreer.

-------------------

Daar was selfs n veeartseny farmaseutiese maatskappy, MSD Diere gesondheid teenwoordig gewees op die dag. Hulle het n verskeidenheid van hul produkte bemark. Die produkte is natuurlik van groot belang vir die suksesvolle veeproduksie.

-------------------

Geen werk is voltooid indien die 'papierwerk' nie volledig afgehandel is nie. Ja, die transaksies was via internet konneksie afgehandel. Elke koper het sy kooptransaksie vorms na die kontrole tafel gebring vir afhandeling.

-------------------

Bestel u “GMPBASIC” CD of "Memory stick", kontak asseblief vir 'support' by die e-pos adres hieronder.

Support en navrae

-------------------

Contact Us