|
Weeg u diere gereeld
Weet u dat:
-
Die GMPBasic® program
weeg funksies besit
-
Sleutel
die gewigte in die sagteware
program in
-
OF
elektroniese skaal gebruik
met:
-
ADAM skaal
-
Rudd skaal
-
Tru - Test skaal 3000
Die bogenoemde skale is
reeds in die GMPBasic®
sagteware in geprogrammeer.
Produsente kan die skale in
die sisteem gebruik maar
moet hul skaal verskaffers
kry om die koppeling en
instellings te doen.
Alternatief kan die proses
deur die GMP span verrig
word teen n opstellings
tayrief. Vir verdere
besonderhede hieroor kan u GMP
kantore kontak.

Hierdie prent dui n paar van
die weeg funksies in
GMPBasic® aan:
1.
Die gewig word in n lyn
grafiek uitgebeeld (links)
Hierdie kaart kan gestoor
word of gedruk word 2.
Die numeriese gewig waardes
word regs uit gebeeld 3.
Die GDT (gemiddelde
daaglikse gewigstoename = ADG, Average daily gains )
is ook regs sigbaar. 4. Al die
data in die regterkantse
kolomis uitvoerbaar na beide EXCELL
of
PDF formaat,
op die wyse is die inligting
op verskeie maniere
bruikbaar
Vir verdere inligting oor die
diens kan u met die GMP kantore kontak met.
-------------------
Ondersteuning & navrae oor
weegskaal Produkte
Cell +27 83 630 7181
-------------------
|
|

Maak seker dat u n kwaliteit weegkrat gebruik

Die beste keuse is een
met n nek klamp

Beheer van die bees op
die wyse verseker die beste
kwaliteit hantering en werk
verrigtinge

Die sisteem kan fisies
vanaf u voertuig se enjinkap
gebruik word indien nodig.
Die oorplaatjie kan
visueel of d.m.v n geskikte
leser gelees word. Plaatjies wat
baie vuil word kan met n seep
lappie skoon gevee word. Die
nommers vervaag nie so gou nie
-------------------
 |