|
AFRIKAANS
-------------------

VERIFIEËR
VEE met TAGS
Ge-Lisensieerde gebruikers sal die volgende kan
verifieer :
1. Hul eie diere
2. Verlore diere
3. Of diere ge-ent is
4. Of diere behandel is
5. Indien diere getoets is vir siektes
6. Indien diere in die eienaar se besit is ens.
-------------------
Ondersteuning en navrae
Cell +27 83 630 7181
-------------------

|
|
-------------------
Lisensies en magtiging geskied deur
die "user name" & "password" protokols
te verifieer om die ID TAG
se nommer in die GMPBasic ™
internet gebruik te bekom. Bevestig
eienaarskap, dier "STATUS"
of dier
se besonderhede of ander relevante
data.
Ge-lisensieerde gebruikers is :
Wet toepassing departement
Nasionale / Streeks
veeartsenydienste
departemente
Spoed reaksie Bio-sekuriteits
spanne
Uitvoer Beamptes
Lewendehawe
Beweging kontrole
Regerings nasionale Statistieke
departement
Veilings maatskappye
Abattoirs
Diere verbeteringsskemas
-------------------
    
|