|
AFRIKAANS
Staatsveearts BM ( Bees
brusellose
) toetse
------------------------------
Die staatsveeartseny
kantore in Mpumalanga:

-
Bees besmetlike aborsies ( Brucella bovis )
-
Kuddes in Mpumalanga, Suid
Afrika
- Dr
Melinda Hansen, besig om inligting
te laai
-
Diere was individueel gemerk
met die ID Tags van GMPTAGS
-
Data word in die GMPBasic
databasis gestoor
-
Elke koei se identifikasie sowel as
toetse was in die databasis
gelaai
-
Hierdie toetse is
verifieerbaar d.m.v die
internet
-
Die diere wat getoets is is
naspeurbaar d.m.v die sistem
- Produsente begin nou ook
die sisteem verstaan en
waardeer
-
Hierdie voeg waarde by
- Alle aangekoopte koeie kan
deur dieselfde proses gaan
- Hierdeur word die
inligting na die nuwe
eienaar gestuur
------------------------------

|
|
Staatsveearts
BM & TB Toetsing
------------------------------
Kliek
hier om meer te sien....
------------------------------
Vir meer inligting omtrent die
diens kontak ons asseblief by die
onderstaande e-pos adres
Mpumalanga
State Veterinary offices
and GMP Livestock Planning Section
BM toetse van Beeskuddes
------------------------------
|