AFRIKAANS
Johne's siekte in skape
(Mycobacterium paratuberculosis)
Hierdie bakterieë (paratuberkulose)
siekte is verantwoordelik vir n kroniese,
vermaering, immuniteit onderdrukking kondisie in SKAPE,
beeste.
Die siekte is ongeneeslik ( nie behandelbaar )
en word beskou as n aanmeldbare asook erosie
siekte (winsvreter !)
Alhoewel dit nie oordraaglik is aan mense nie,
word dit met n groter stigma deur die STAAT se
besluitnemers bestuur as wat bees-Brusellose of
bees-Tering mee benader word.
Het u geweet dat die Navorsingsplaas in Ermelo,
Mpumalanga, n 2 jaar kwarantyn periode moes
beleef - GEEN skape mag op die perseel gehou
word vir die periode nie. Tog word daar beweer
dat die siekte slegs n probleem van die Wes -
Kaap provinsie is ? Dink n bietjie oor die
benadering en besluit self.
Is u kudde skoon ?
Hoe weet u dat u kudde skoon is ?
|
 |