|
AFRIKAANS

ONTHOU, die apparaat is nie n rekenaar nie en lees slegs die kode wat
direk dmv. n USB konneksie
in die sagteware ingetrek
word in die rekenaar /
skootrekenaar. Die apparaat
het ook nie n geheue om die
kodes te "onthou" nie
Die skandeerders laat die
gebruiker toe om die
VOLLEDIGE nommer kode in die
GMPBasic sagteware program
in te skandeer.
------------------------------

Kontak : Skandeerders
------------------------------
Die
GMPBasic
® sisteem
is doodeenvoudig
ligjare voor enige ander
soortgelyke
beskikbare programme.
In die toekoms glo ons sal
alle lewendehawe op die
GMPBasic
® bestuursprogram bestuur
word.
Die program
wat vir u werk en waarde
terug besorg !!
------------------------------

|
|
.
Laser- tegnologie lees iinstrumente
Die stafie kode skandeerders met hul laser
tegnologie lewer akkurate lees van die inligting
op die oorplaaitjies. Hul is ideaal geskik vir
die handel, landbou, lewendehawe sektor,
gesondheidssorg en ligte industrieele omgewing.
"Vang data en
beelde vas met slegs een
skanderingstoestel.
Verhoog produktiwiteit deur die tyd te verminder
wat dit vat om 2d simbole te skandeer en
dekodeer. Multi-rigting skandeerder maak
dit maklik om staafkodes te lees.
Een toestel skandeer alle items "
EEn toestel skandeer beide strepieskodes en 2 D
staafkodes
------------------------------
Akuraatheid , selfs in moeilike
omstandighede
Die reeks van koordlose
"Blue - tooth reeks is sterk
en het n langer werksafstand
vanaf die rekenaar. Die
skandeerder word dmv n
voetstuk gekoppel dmv n USB
kabel en met n 220 volt krag
konneksie. Hierdie apparaat
kan ongeveer 20 -40 meters
vanaf die voetsuk wees.
Battery lewe bepaal die
funksionaliteit van die
handstuk.
Addisionele voordele:
Verskaf omni-direksie
skandering vir 1 D and 2 D
stafie kodes in industrieele
omgewing.
Akkurate data opname in
selfs moeilike omstandighede
Robuuste ontwerp wat die
skandeerders toelaat om in
moeilike omstandighede te
funksioneer.
IP65 seel-beskerm in
moeilike omstandighede
Verstelbare LED en "beeper"
verskaf terugvoer in selfs
lawaaierige omstandighede
Gevorderde data formaat
elimineer duur aanpassings
na sagtewares
------------------------------
|