|
AFRIKAANS
Die NERPO, Mutual en Federal
lewendehawe aankope en versekering
projek.

NERPO is die
toesighouers van die NERPO
Lewendehawe krediet skema.
Die skema word ge-finansier
deur fondse vanaf die
nasionale tesourier. Hierdie
fondse word as lenings aan
suksesvolle kandidate geleen. Aansoekers
word deur senior lede van
die provinsie waar die lid
woon ondersoek en gekeur.
Sekere kriteria word in die
proses ondersoek b.v :
- Is die
persoon n aktiewe NERPO
lid ?
- Het die
aansoeker die nodige
vaardighede en kennis om
met lewendehawe te boer ?
- Die
getal diere teenoor die
drakrag van die
aansoeker se grond ?
- Het die
aansoeker land,
huurgrond of deel van n
onderhoubare kommunale
weiding grond ?
- Is die
nodige infrastruktuur
in plek en word dit
onderhou om met
lewendehawe te boer ?
Alle
lewendehawe wat deur die
struktuur gekoop word, word
ge-identifiseer en
geregistreer in die GMPBasic
sistem.
n bekostigbare
versekerings pakket word vir
elke en alle vee deur die
Mutual en Federal lewendehawe
versekering skema beskikbaar
gestel.
------------------------------
Vir verdere Inligting omtrent
die diens kontak ons by :
GMPBasic
kantoor :
Hoe maak ek vir vee
versekering ?
------------------------------
|
|

Mutual en
Federal is die amptelike
diens verskaffers vir NERPO
vir die versekering van al
hul lede se vee (beeste, skape
en bokke) wat aangekoop
word.
Die GMPBasic lewendehawe
bestuursprogram, bio-sekuriteit
en na-speurbaarheid sisteem
vir die amptelike data
opname,
diere bestuur sisteem vir
hierdie baie belangrike
nasionale implementering
deur NERPO.
Al die lede
begin reeds in die eerste
fase deelneem met die ID tag
applikasies en gevolglike
registrasies in die GMPBasic lewendehawe
bestuur en na-speurbaarheid
sisteem.


Ge-interesseerde vee
produsente wat versekering
benodig vir hul lewendehawe,
kan ons gerus kontak by "support at GMPTAGS
Traceability solutions".
------------------------------

|