|
Lewendehawe
Gesondheid en Produksie Plan
Wil u die volgende doen :
-
Aansluit by die GMPBasic lewendehawe
produksie &
reproduksie program ?
-
Begin by die basiese beginsels en
bou u kudde na n hoogs produktiewe
kudde
?
-
Evalueer u produksie teen u self ?
-
Evalueer u kudde / trop se produksie
binne u plaas se hulp bronne
-
Berei n gesondheidsplan voor vir u
kudde se produksie syfers ?
- Bestel u produkte volgens u kudde se
gesondheids behoeftes
-
Berei siektevry diere vir VERKOPE by
n veiling
-
VOEG waarde by tot u kudde
-
Aansluit maar het nooit die tyd nie
?
-
Laat u kudde se data vir u laai op
die GMPBasic TM profiel op u
onthalwe ?
-
U kudde op die
Nasionale
GMPBasic lys
plaas op die INTERNET vir moontlike
kopers van u aanteel of speen diere
--------------------
|
|
-------------------
GMPBasic™ het die vermoee om u by te staan
vir die verbetering en onderhoud van
voedsell veiligheid van oorsprong tot
verbruiker.
Verbruikers wat graag meer wil
weet or die:
Kontak asseblief gerus vir
Rachelle van GMP Naspeurbaarheid by:
--------------------
GMP Lewendehawe Plan
Cell +27 83 630 7181
--------------------

|