|
AFRIKAANS
------------------------------
n Grafiese
voorstelling
Die
Skandeerder moet ongeveer 5
-10cm vanaf die oorplaatjie
kode wees om die se
prentjiekode te lees en
om te skakel na n kode in
die rekenaar program,
GMPBasic™.
Die skandeerder is
gekoppel dmv. n datakabel
aan die rekenaar
n 'blue tooth' model is
beskikbaar wat die kode op
die oorplaatjie kan skandeer
en die nommer terug stuur na
die 'docking
cradle' wat d.m.v n USB
koord aan die rekenaar
gekoppel is. n Rekenaar
operateur moet by die
rekenaar wees om die nommer
teenoor die inligting in die
rekenaar te bestuur.
Hierdie is nie RFID tegnologie
nie.

Lewendehawe Oorplaatjie:
------------------------------
- Laser gemerkde ID Tags versprei deur
MSD Animal Health.
- Logo - Bees, Skaap, Bok, Vark,
Volstruis.
- Laser gemerkde kodes
tegerlykertyd wat beide
Masjien en Mens leesbaar is met n unieke
kode per oorplaatjie stel.
- Die oorplaatjies word in pare met
identiese nommers beskikbaar gestel. Die
oorplaaitjies laat die vee-eienaar toe
om d.m.v die sagteware GMPBasic®
die vee se ID ,
bestuursbesonderhede, te laai en te
bestuur. Hierdeur kan daar baie waarde
bygevoeg word aan die vee.
- Die oorplaaitjies is beskikbaar by
deelnemende ko-operasies, veearts
klinieke.
------------------------------
Support from GMPBasic
®
MSD Verkope navrae: 0861 838 838
Naspeurbaarheid word slegs bereik deur van n
rekord sisteem gebruik te maak waardeur
sertifisering en verifikasie gedoen word om n
produk terug te volg na die se bron van
oorsprong. |
|
------------------------------
Om te voldoen,
moet ons:
- n
ge-outomatiseerde
sisteem (sover
moontlik), en
Sentrale Databasis
vir "terugspeur"
gebruik.
- Al die pad kan
terug speur na die
rou bestandele
- Vleis produkte
moet na die
individuele dier by
geboorte op die
plaas na-gespeur kan
word. Die
naspeurbaarheid moet
nie eers HALFPAD
begin nie, soos
huidiglik met ou
sisteme die geval is
- die ketting kan
opneem vanaf die
vleis produsent
(bees, skaap, bok,
vark, volstruis)
- dit met die meeste
"Windows" rekenaars
kan werk
- die interne
naspeurbaarheid
uitbrei na die hele
ketting toe
- Die unieke kodes
word in die sentrale
databasis gestoor
- riglyne van die globale
voedsel- industrie
standaarde in ag
neem
- Assisteer met
regulasies, bio-sekuriteit,
siekte beheer
bestuur
- maklik om te
gebruik
------------------------------
Cell +27 83 630 7181
support@gmpbasic.co.za
------------------------------

|