|
AFRIKAANS - EKSTERNE
VERSENDING
Eerstens moet u die nuwe eienaar of
bestemming se besonderhede voltooi het in "OWNER SETUP"
en "LOCATION SETUP" in
die linker kant se menu afdeling ( Setup ) in GMP Basic.
Volgende kan die versending uitgevoer word deur
na DISPATCH en dan die DISPATCH LOCATION te gaan
en die nuwe eienaar of bestemming se
besonderhede te selekteer.

Diere word vanaf n "paddock
location" geselekteer

Hierdie voorbeeld illustreer hoedat verse b.v.
vanaf een groep na n teeltrop (Breeding group)
geskuif word.

Die verse word in die drukgang gesorteer en
geselekteer en hul gewigte gemeet om hul
kritiese paarmassa te kan evalueer.

Spesifieke verse wat voldoen aan die teel
doeleindes word geselekteer en word dan na die
teelgroep binne in die eienaar se GMPBasic®
sagteware versend.
In die "dispatch" funksie selekteer die "animal
type" waaraan die dier resorteer b.v. cattle.
Hierdie sal al die diere vertoon wat in die
spesifieke kamp of groep "default dispatch
location" is.

Beeste, skape, bokke, varke,
volstruise, perde, honde, katte,
wild, voeels, ens.
Die sisteem laat toe dat diere volgens hul
groepe geselekteer kan word in "DEFAULT
Locations" in "Owner Locations" in die SETUP se
menu funksie.
------------------------------

Die spesifieke diere wat verskuif word se
DISPATCH REPORT vorm met die relevante diere se
basiese besonderhede op.

Die verwysings nommer vir die betrokke
diere wat ingetrek gaan word van n verskaffer
word vanaf die e-pos gekopieer. Die nommer word
in die 'IMPORT' funksie geplaas. Hierdeur kan
die diere se data vanaf die sentrale databasis
af ingetrek word na die nuwe eienaar se GMPBasic
program. |
|

Die "Dispatch funksie" in
"Transactions" word gebruik om
diere rond te skuif in die
sisteem van een lokaal of groep
na n ander. Daar bestaan 2
kategoriee van versending:
Interne & eksterne
Interne versendings geskied vanaf een groep na n
ander binne een eienaar se GMPBasic®
sisteem. Die sisteem hou rekord van die getalle
diere asook die datums wanneer hulle rond geskyf
was en waarnatoe.
Versendings (Dispatches) kan ook gedoen word
volgens gewig groepe.
Interne versendings word hier
gedoen o.a. na teelgroepe toe.
------------------------------
Interne versendings funksies:
------------------------------
Eksterne versendings word gedoen wanneer diere
verkoop of of geskuif word na persele anders as
die waarop hulle normaalweg voorkom.
Die sisteem produseer n versendings
kennisgeweing via e-pos na die nuwe eienaar of
bestemming. Konnekteer met die internet en
sinkroniseer met die GMPBasic program na die GMP
sentrale databasis. Die aksie sal die e-pos aan
beide uself en die nuwe eienaar / bestuurder van
die diere stuur.
n Papier kopie word gegenereer wat aan die trok
of voeryuig bestuurder gegee kan word vir
bewegings kontrole doeleindes. Hierdie papier
bewysstuk kan gebruik word om eienaarskaap of
magtiging om die diere te vervoer te bewys van
die vorige na die nuwe eienaar toe.
Die diere kan dan na die volgende eienaar of
bestemming se GMPBasic®
sagteware bestuursisteem ingetrek word.
Hierdie funksies word verrig deur n stuur en
ontvangs aksie d.m.v n internet konneksie. Die
proses word outomaties gedoen sodra die
verwyssingsnommers in die program se "IMPORT
ANIMALS" funksie gelaai is en die knoppie gedruk
word. Hierdie aksie dien ook as n rekordhouding
van bio-sekuriteit monitering asook bewegings
kontrole.
All inligting wat oor die dier aangeteken is
soos b.v. geboortes, gewigte, teelrekords,
behandelinge ens. word saam in die dier se
rekords na die volgende elektroniese invoer
bestemming van GMPBasic®
gestuur.
Ondersteuning en navrae
Sell +27 83 630 7181
------------------------------


|