|
AFRIKAANS
Is u n produsent, teler, koper & verkoper,
inspeksie liggaam, regering amptenaar of enige
ander belangstellende persoon of organisasie ?
Maak kontak met die gelyste selfoonnommer om u
navraag te kan filter. Hierdeur kan ons vir u
die mees korrekte inligting so spoedig moontlik
verskaf. Andersins kan ons u spoediglik na die
relevante persoon in ons organisasie verwys.
Alternatief kan ons u na iemand anders of n
ander organisasie verwys wat dalk relevante
inligting beskik oor u navrae.
Geagte Leser, ons waardeer u besoek aan ons
webtuiste en wil vir u graag n voorspoedige
verder toewens.
------------------------------
------------------------------

|
|
Indien u ons per e-pos kontak,
plaas ons u besonderhede in ons
kontak databasis. Die inligting
sal slegs gebruik word om vir u
inligting in die toekoms te
stuur wat ons glo moontlik vir u
van relevansie sal wees.
Ons verstaan dat privaatheid van
inligting van belang is vir u en
sal u inligting nie misbruik nie.
So u voel dat ons u nie in die toekoms moet kontak nie, dui
asseblief so aan.
Ons vertrou dat u besoek na die
webtuiste vir u leersaam,
gebruiksaam en handig was en
vertrou dat uu ander mense van
die dienste sal inlig.
Positiewe, opbouende advies
asook navrae sal altyd oorwweg
word.
Support
en Navrae
Cell +27 83 630 7181
Tel: +27 11 9544971
Fax: +27 11 9544971
------------------------------
|