AFRIKAANS
Reeds vir 5 dekades
is Allflex die industrie leier
wereldwyd in die lewendehawe
identifikasie en bybehore toerusting.
Die nuutste ontwerpte tegnologie,
materiaal en vervaardigings prosesse
word gebruik. Met gebruik van die Allflex
tegnologiese vordering vir produk
bestelling geskied die volgende tot
by die GMP sisteem. Allflex stel
gereeld nuwe en verbeterde
produkte vry wat gebasseer is op goeie
vervaardiging en kennis van produk navrae.
Allflex
filosofie omhels innovasie en verskaf vir klieënte n
voorsprong vir vandag en more.
Allflex is n wêreld
leier in lewendehawe
identifikasie toebehore.
 Allflex identifikasie
lewer kwaliteit produkte wat
u kan sien, kwaliteit wat u
kan voel en op staat maak. Die Allflex voordeel is regte
waarde waarop lewendehawe
bestuurders op kan staat
maak in die GMP stelsel. Om die voorsprong te
behou, beteken dat daar n
kennis van die oorsake wat
die lewendehawe be-invloed
moet wees.
Allflex is n veteraan in
die lewendehawe wêreld
en is toegewyd tot programme
en verhoudinge wat die hele
voedsel ketting kan versterk
soos die GMP lewendehawe en GMP abattoir sagteware
program. Die
Allflex visuele en EID
oorplaaitjies word in die
GMPBasic lewendehawe
bestuurs sagteware program
gebruik.
-------------------
|
Allflex EID oorplaatjies word
deur GMP in Suid Afrika versprei
-------------------
Opleiding kan aangebied word sodra die klient se
opleidings behoeftes bepaal is. Kostes vir die
opleiding kan ook bepaal word.
Ondersteuning en navrae - EID
oorplaatjies
-------------------
Sel: +27 83 630 7181
-------------------

EID oorplaatjies vanaf GMP

Kombo stelle of Visuele + EID vanaf GMP

Bekom u Visuele OF Visuele + EID kombo
oorplaatjie nommers

Opleiding skedules - hoe om die GMP
sisteem te gebruik
-------------------

|