|
AFRIKAANS
Die DGT span van die Noord Kaap Staats
veeartseny dienste:

36 DGT tegnici van die Noord
Kaap Provinsie

Veeartseny departement,
Mei, 2008

Die 36 DGT lede was in spanne van 2 elk ingedeel.
-------------------
Ondersteuning en navrae
Cell +27 83 630 7181
-------------------


|
|

Staatsveeartseny Brusellose
toetse
In 2008, het die Noord Kaap
Provinsie se Staatsveeartseny
dienste se DGT span bymekaar
gekom. In hierdie inleidende
opleiding sessie was hulle aan
die GMPBasic sisteem
blootgestel.
Die 36 deelnemers was in 18
spanne ingedeel, twee tot een
skoot rekenaar.

DIe opleiding was in die SV kantore in
Kimberley uitgevoer. Elke span moes die drywers
vir die GMPBasic sisteem installeer asook die
GMPBasic sagteware program.

Elke span moes leer hoe om n
nuwe gebruikers profiel op te
stel. Hierdie profiel moes dan
ook gestoor word en daarna ook
na die sentrale databasis
gestuur word om ook daar gestoor
te word.
Van hieraf het die spanne weer
terug gekeer na hul distrikte om
lewendehawe te merk met die
oorplaatjies en in die program
te laai vanwaar dit dan na die
databasis gestuur sou word.
-------------------
Noord
Kaap
Staatsveeartseny dienste en GMP Lewendehawe
beplanning afdeling
BM toets van Bees kuddes
-------------------
|